Join the most popular community of South African swingers now
Login

MANIERE

last reply
6 replies
1.0k views
0 watchers
0 likes
Agtergrond: ek reis baie en kom in baie dorpe en stede, so mens probeer mos maar om kontak te maak met mense in die betroke dorp of stad. Jou mails word gelees en dit is waar dit bly. So die vraag is , hoekom andwoord mense nie meer hulle mails nie. Al is dit dan ook net om te se dat jy daaroor sal dink of nee stel nie belang nie. Wat dink die res van julle want ek kan name noem , maar wil nie graag nie. Ek is ook seker dat die betroke partye weet wie hulle is
Jong ons doen nie die *Name and Shame* hier in die forums nie. Eerstens is dit nie toelaatbaar is dit nie `n goeie beeld van jouself wat jy wil uitstuur na ons wat die forums lees al antwoord die mense nie hier nie, LEES bae va hulle tog die forums. Mense skryf gereeld hier in die forums en kla altyd dat almal onvriendlike is en nie mails antwoord nie, lees maar terug in die forums en jy sal sien dit is nie net jy wat kla nie. Daar is verskeie redes dat mense nie terug antwoord nie. 1) Jy is nie wie hulle soek nie (dalk is hulle profiel nie gelees nie) 2) Dalk is jou boodskappie nie duidelik genoeg skryf jy dalk net `n een lyn boodskap. 3) MEESTE mense wil nie met getroude mans speel nie,al het jy jou vrou se toestemming 4) Almal hou nie altyd van *`n once off* ontmoeting nie, of net een keer nou en dan as jy in die omgewing is nie. Hierdie is die meeste redes hoekom mails nie geantwoord word nie. Dalk moet jy eers kyk of jy dalk foutief is OF as jy werklik `n interesante boodkappie stuur en jy het gelees wat die mense verlang en nie doen nie, en jy daarby hou,dan stem ek saam dat dit swak maniere is om nie te se nee dankie nie.
Soos jy se, is dit dalk so dat mense nie belangstel nie . En ek doen nie een lyn boodskape nie . Voel nogsteeds dat n andwoord gegee kan word, Dankie vir jou info, en geniet jou naweek,
Net my kort stuiwer in die kerk bord. Ja nog nie 'n maand op die site nie en ons kla mense antwoord ons nie, wat seer seker swak maniere is. Maar ek verseker jou die hoeveelheid mails wat ons kry het ek lankal op gehou om te antwoord. Maar hoe dink jy gaan mense jou rerig glo, jy is getroud maar jy speel alleen met jou vrou se toestemming, dit is die oudste leun in die leefstyl. Mense het al soveel stelle af getrap met daardie verskoning dat ek glo dat min getroude couples jou gaan antwoord en nog minder ongetroude dames. Die wereld is net te wreed om elke persoon te glo hoe edel sy motiewe kan wees. Miskien moet jy haar oortuig om betrokke te raak, my vriend en ek verseker jou 'n nuwe wereld gaan vir jou en jou vrou oopgaan. En mense moet nou nie weer op julle agter voete klim en begin skel nie dit is my mening en ek se verseker nie dit is reg nie. Het geen opleiding vir my mening maar darem so 3 jaar plus in die leefstyl en amper net so lank op die site. Maar ek wens jou alle sterkte toe met jou soektog en hoop iemand gaan op jou korrespodensie reageer
To be honest, we ignore any mail we receive from guys passing through or in our town on business and that we have never had any previous communications with on site. We find it offensive that guys think we are a one stop knock shop, while they on their travels, they have never spoken to us before but now take the chance that we'll welcome them into our bedroom. I find it strange that guys complain that couples have no manners, yet fail to see the disrespect couples feel when the ladies are treated like they lay around waiting for every sales rep, businessman and tourist to blow her mind. Use the site to make yourself known to others, if you travel to places on a regular basis get to know people in those area and maybe after a respectable period and once people have a feel for who you are, some may even invite you round for a drink. And yes we know there are some good guys out there that respect couples and the ladies, but thank the majority that send massages like some of these gems we have received over the past few years: " Passing you on (Day), prepared to drop in and service you." " Away from home and need a F**&k." " What time does you husband get home, maybe I can pop in for a quickie before he gets there." " Have an hour between appointments, how about some "Coffee"." " Need someone to suck my c*$k." Hope that give an insight as to why sometimes, to ignore is about as diplomatic as its going to get.
Dankie vir almal se insette. Ek wardeur dit baie. Soos in die res van die wereld moet die eerlike en opregte mense maar suffer a g v ander se ( hoe sal mens dit se ) misbruik.
Quote by BRILLOX
Dankie vir almal se insette. Ek wardeur dit baie. Soos in die res van die wereld moet die eerlike en opregte mense maar suffer
a g v ander se ( hoe sal mens dit se ) misbruik.

Ek dink ons verstaan hoe jy voel, maar dan moet mens ook in ag neem waarna die couples wat jy kontak op soek is. Ons profiel stel duidelik ons stel nie belang in mans wat net hier is vir besigheid nie. Hoekom nie? Want a) hier is oorgenoeg mans in ons area sou ons een benodig. b) Ons verkies dit om vriendskappe met mense op te bou, 'n braai te hou nou en dan, saam rugby te gaan kyk, feeste by te woon ens. Nie om aanlyn met iemand 'n vriendskap te probeer aan die gang hou nie.
Dan ook weer, as mens in die eerste plek die profiel mooi deurlees en jy sien dat jy nie in die couple se voorkeure val nie, hoekom probeer jy dan nog om hul te kontak? In my opinie is dit eers swak maniere daai!