Join the most popular community of South African swingers now
Login

Het enige iemand anders al opgemerk dat Newest adds nie noodwendig newest is nie

last reply
4 replies
957 views
4 watchers
0 likes
Forum Virgin
Swinging Heaven Logo 0 likes

Haai daar.  Dit is vandag 2018/10/27.  Net om seker te maak het ek gou weer gaan loer en ja newest adds is beslis nie die newest add's nie.  Ek merk dit al vir bykans 'n jaar lank op.  Mens kan glad nie meer aanvaar dat die add's wat eerste op die lys is nuut is nie.  Ek het sopas 'n print screen gedoen van bl 1 v d newest adds.  Die 4de laaste add van bl 1 is van 'n persoon wat adverteer vir Sat 6 Augustus.  Die grap is dat dit nie eers hierdie jaar kan wees nie want Sat in Augustus was 4 Augustus.  Dit beteken dat dit moontlik 2 jaar gelede se add is wat op bl 1 is.

Op bl 2 is die 7de advertensie vir 29 Julie, ongelukkig weet ek nie watter jaar nie.  Op dieselfde bladsy is add no 12 vir 15- 18 September, weer eens weet nie watter jaar nie.   Op dieselfde bladsy is ons terug by 22 - 25 Julie...

Op bl 3 is daar 'n add nr 16 vir 2 Oktober en dan net die volgende een vir 18 Augustus.  Die 19de add is vir 27/10 wat dus vandag moet wees maar dit dui aan Sondag.  Dus kan dit nie die jaar wees nie, moontlik 6 jaar gelede?

Die 23ste add op hierdie blad is vir 17 Maart en net die volgende een van die selfde persoon af is vir 17 May.

So kan ek aangaan en aangaan.  Die grap is dat al hierdie advertensies se timestamps aan die regterkant wys almal vandag se timestamp maar met verskillende tye.

So dit beteken  dat iewers in hierdie website is daar 'n bug wat beteken dat dit nie reg werk nie.  Enige regdenkende mens sal aanvaar dat die nuuste advertensies bo aan bl 1 sal wees en so sal dit gelys word tot die oudste  advertensie op bl 300 of waar die afsny datum ook al is vir die datum waarna die advertensie uitgeskryf of geskuif word of afval van die bord.  

Dit het tot gevolg dat niemand meer kan staat maak op die adds om jou uitnodiging te plaas of om op uitnodigings te reageer nie want mens is glad nie meer seker van of dit 'n nuwe of obsolete add is nie.


Aangesien ek dit al reeds voorheen onder Chris se aandag gebring het en dit afgemaak is as enkeles wat dalk net deur geglip het, wonder ek hoe gemaak van hier af?

Warming the Bed
Swinging Heaven Logo 0 likes

It's a joke, waist of time. 

Warming the Bed
Swinging Heaven Logo 0 likes

I am chatting to a woman on here and I made mention of an add she placed on here. She could not recall an add and went to take a look. It was apparently place 4 yours ago. This site is starting to remind me a Windows, "Just launch it and we can make it work later!"

Swinging Heaven Logo 0 likes

Newest ads are definitely not "newest". They are actually ads of currently online profiles. This is what I have noticed. So if you place an ad, then go offline, your ad drops down the list as profiles log on, and their ads get's moved back to the top.

Swinging Heaven Logo 0 likes

and a lot of time waisters and fake profiles on this site.....