It is that time of the year again..
I just deleted a whole lot of *friends*,sorry if you feel that I am treating you with disrespect,but If I had no contact with you for more than 2 weeks, well, I deleted you.
Saying sorry is not enough ,Now I have decided to take a tip from my fellow members...and made a note in my written profile that I am NOT going to accept anymore *friends* requests without a few mail exchanges and we really like each other and do become online friends who has contact at least once a month.
To each and everyone who was a *friend* go well, stay safe and enjoy the site!
Regards.
Ek het amper gedink jy praat van daai tyd van die maand maar het my gou gekorrigeer.
Solank jou nuwe jaarsvoorneme nie is om die forum vaarwel toe te wens nie, want dan kan hulle die deure maar sluit want dit gaan dan 'n Instituut vir die geleerdes raak.
Ons ongeletterde mens waardeer nog jou stories en raad en dit is ook verstaanbaar.
Maak die forum weer die een wat ons geken het.
Ai Adonis ek dink ek is moed verlore vlakte as dit by die fora kom.....ek probeer en ek weet ander en jy probeer maar as daar nie response kom nie kom daar nie response nie...
Ek is byna op die punt om tou op te gooi.
Admin en ek bedoel Admin nie Mods nie, doen julle werklik genoeg om die forum weer van die grond af te kry julle moet mos statistiek van die verlede beskikbaar he, want die dag wat julle besluit hierdie word 'n betaal site gaan julle oe oop gaan en ontdek julle het nie lede nie. Julle kan gaan kyk wanneer het die probleme begin.
Gaan stel ondersoek in hoekom mense nie meer hier gesels nie en stel dit reg want ek verseker julle baie mense lees die forums, maar is te bang om iets te skryf, en vir wie is hulle bang, ja kritiek en verkleinering.
Kom ons neem weer deel aan die gesprekke en as jy nie hou van wat iemand skryf nie hou tenminste jou smoel.
Maar tou op gooi is nie die oplossing nie