Join the most popular community of South African swingers now
Login

3 Some in die tent

"so steek ek my pel se vrou"

42
7 Comments 7
4.0k Views 4.0k
911 words 911 words
Toe ek so 22 jaar oud was het ons een naweek gaan kamp by Palmiet hier in die Overberg – ek was op daardie stadium sonder ‘n girl en het hard gekuier en baie kak aangejaag. So was ons 11 mense – 5 couples en ek op my eie en het nie eers vir my tent opgeslaan nie en sommer agter in my bakkie geslaap. Ons het almal hard en laat gekuier Saterdag nag en toe ons Sondag oggend wakker word was dit weer werklik kak – die wind het gewaai en dit het gereën soos net die Kaap kan reën. So steek ek my kop by my bakkie uit en sien dat daar geen sterfling wakker is of eers roer nie. Ek staan toe maar op en loop gou ‘n draai en kom terug en klim toe maar weer in die bakkie en steek ‘n sigaret aan en lê rustig en teug. Die volgende oomblik toe kom Johan uit sy tent en sê vir my ek moet gou iets kom kyk in sy tent (ons is groot pelle en kuier al vir jare saam) – ek klim toe maar uit en stap oor na sy tent en klim in – sy vrou lê toe nog in die bed met die kombers styf tot onder haar ken getrek. Sys ê vir my ek moet inkom, so gemaak en Johan zip die tent toe agter my en tik op my skouer en sê saggies (sonder dat ons bure in die tent langsaan kan hoor) vir my dat ek langs haar in die bed moet klim – dis mos fokken koud buite alleen in die bakkie. Ek is ook lekker deur die kak en vermoed niks en klim toe in en ja dis lekker warm en snoesig maar Annette het nie ‘n draad klere aan nie (Annette is ‘n groot vrou, 6 voet 1 met ‘n lekker lyf. Haar tiete was klein bietjie pap gesuig al van haar twee kinders maar galdnie sleg nie). Johan trek toe sy klere uit en klim aan die anderkant van haar in die bed en hulle begin vry langs my. Ek lê toe nou daar soos ‘n hoer in ‘n kerk en weet nie lekker waar ek pas nie en Annette vat toe my hand en sit dit op haar borste en ek begin lekker vryf en toe lekker suig. Ek beweeg my hand stadig af en voel haar kaal geskeerde poesie en vryf senuagtig oor haar slootjie en toe haar clit, so bang ek kry ‘n klap want Johan is ook ‘n groot knaap. Sy reageer mooi teenoor my hand en gevryf en ek voel sy is sopnat en ek werk my finger stadig in haar warm nat poesie in. Ek beweeg toe af onder die kombers en my tong reguit na haar sopnat poesie en begin haar soen en my tong oor haar clit te fliek wat haar mal maak en sy kom binne minute en ek hoor hoe Johan haar mond toedruk om nie te raas nie. Ek voel Johan staan op van onder die komberse en hy sê vir my dat sy reg is vir my. Ek kom toe onder die kombers uit soos ‘n bang dassie en loer eers waar die hou vandaan gaan kom  ek merk toe Johan se enorme piel – liewe fok dit lyk asof hy petrol steel met die ding se lengte maar sy is amper so dik soos my voorarm en sy het hom binne in haar mond en suig soos ‘n honger kalf aan die “teerpaal” Hy sê vir my weer vir my “jy moet haar vat nou, sy is reg vir jou” en ek laat my nie twee keer nooi nie en gly my piel (wat nou vir my voel soos ‘n midget pielietjie na ek Johan se paal gesien het) in haar warm nat poesie in en begin haar roei hier van onder af en sy geniet elke stamp en vreet soos ‘n honger lam aan Johan se klipharde piel. Ek voel haar lyf ruk en sy suig Johan se paal nog dieper in haar keel af en sy gryp my heup met die een hand en ruk my in haar in en uit en ek voel my eiers begin kook. Die volgende oomblik toe kom sy en haar lyf ruk agresief dat ek moet vashou om nie uit te glip nie en ek sien hoe Johan so vier of vyf harde pompe in haar mond gee en toe spuit hy die eerste hou in haar keelgat af en sy haal sy piel uit haar mond en hy hou aan met spuit oor haar gesig, oor haar mond en dit kom en kom net nog. Fok dis die eerste keer in my lewe wat ek so iets beleef of even sien en is moerse eroties vir my en net genoeg om my oor die randjie te stuur en ek trek my piel uit en ontplof en trek so ‘n street saad oor haar maag met die eerste skoot, die tweede skoot het nie so baie kompressie nie en loop oor haar poesie. Johan vat toe ‘n pak wetwipes wat daar langs die mattras gelê het en gee vir Annette wat haarself toe daarmee skoonmaak. Ons lê toe vir ‘n oomblik en toe sluip ek uit die tent soos ‘n wet dream sodat die res van ons geselskap my nie sien nie. Ons het nooit weer daaroor gepraat nie tot ek een aand by hulle gaan kuier het maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag
Published 
Written by leon0100

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments