Join the most popular community of South African swingers now
Login

Hoe ek haar begin deel het (ware verhaal)

24
5 Comments 5
1.7k Views 1.7k
685 words 685 words

Dit sou net ’n eenvoudige koffie date wees wat my vriendin gereël het, maar dit het in iets heel anders verander toe ek vir M sien. Sy het in die Coffee shop in Port Elizabeth gesit waar ons ontmoet het, haar lang bene gemaklik onder die tafel gekruis, haar voete wat speels in en uit haar hoëhakskoene gegly het terwyl sy haar koffie geroer het. Die sexy, sagte, klein voetjies het my aandag vasgevang.

Haar uitdagende glimlag toe sy my betrap het dat ek staar, het dit net erger gemaak. “Jy staar,” het sy gesê. O Fok, sy het my jags gemaak.

Ons het onmiddellik gekliek—speelse geselsies en gesteelde kykies. Koffie het verander in middagete, toe ’n sundowner by die see. Teen ons tweede afspraak het sy reeds by my plek oorgeslaap en ek het die lekkerste pielsuig gekry. Die chemie was onmiskenbaar. Die nagte was gevul met passie, en ek het my longe uitgenaai. Sy kon net nie nee se nie, en kon nie genoeg kry nie.

Sy het nooit ’n woord gerep oor ’n kêrel nie (’n boerseun van die Vrystaat genaamd Andre ), maar elke aand, sonder uitsondering, het hy haar gebel. Ek het nie gevra nie, en aanvanklik het dit nie saak gemaak nie—solank ek my pomp gekry het. Sy het ook een keer per maand na Bloemfontein gereis en gesê sy besoek familie. Eers later het ek uitgevind sy het al die tyd vir Andre gesien.

Wat ek nie besef het nie, was dat Andre ook een keer per maand na Port Elizabeth gekom het, gewoonlik oor ’n naweek. Wanneer hy in die dorp was, het M altyd ’n verskoning gehad oor hoekom ek haar nie kon sien nie—sy was besig met werk, siek, of moes tyd saam met vriende spandeer. Agterna beskou, was die tekens daar, maar ek het hulle geïgnoreer.

Toe breek die Maandagoggend aan wat alles verander het. Ek was die naweek met ’n werk trip weg en het besluit om vroeër terug te kom om haar te verras. Ek het ’n sleutel van haar woonstel gehad, so ek het myself ingelaat. Maar ek was die een wat verras is.

Skaars binne, sien ek dit—sy klere oor ’n stoel gegooi, sy skoene naby die deur. My maag het gedraai toe ek na die slaapkamer stap. Ek maak haar kas oop, en daar lê dit—’n pakkie van kondome, met 3 weg.

Die werklikheid het my soos ’n vuishou getref. M fok rond!

Die volgende dag het ek haar gekonfronteer. Sy het nie eens probeer lieg nie—net begin huil en dit erken. Sy was al die tyd saam met ons albei. En toe sê sy iets wat my nog meer onkant gevang het:

“Ek is lief vir julle albei… en ek kan net nie kies nie.”

Ek het nie geweet of ek kwaad of seergemaak moet wees, of net moes lag nie.

Toe doen ek iets onverwags—ek bel vir Andre .

Sy reaksie: n Kort laggie. “M? O, jy bedoel jou babygirl wat my nie wil uitlos nie? Sy is net my FwB, ou. Niks ernstig nie. Sy beteken niks vir my nie, n nul op n kontrak. Jy kan haar kry!

Dit was al wat ek moes hoor.

Toe ek vir M vertel wat Andre gesê het, het ek gesien iets in haar verander. Miskien het sy gedink hy voel iets meer. Miskien het sy haarself oortuig sy is tussen ons twee geskeur, terwyl hy in werklikheid nooit ’n opsie was nie en net met haar gespeel het.

‘n Paar dae later het sy my gesê dit is klaar met Andre . Sy het sy nommer geblok, haar reise na Bloemfontein gekanselleer en opgehou om verskonings te maak.

Ek het gedink dit sou my pla—dat die wete dat sy met ons albei was, sou maak dat ek dit nie kon vergeet nie. Maar vreemd genoeg, het dit nie en ons sekslewe net verbeter. Miskien omdat sy, in die einde, my gekies het. Of dalk omdat ek diep binne-in al langs die pad reg was met die deel van haar.

Published 
Written by Lekkerspeel37

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments