Join the most popular community of South African swingers now
Login

Kaapstad vlug

"Once of fantasy"

5
1 Comment 1
2.3k Views 2.3k
2.1k words 2.1k words
Kaapstadvlug 636 Die kaptein vanuit die stuur kajuit, met sy diep bas stem kondig hy aan dat die vlug oppad is om te land. Almal maak gereed vir die landing, met eens besef ek dis die oomblik van waarheid. Die oomblik wat ek lank voor gewag het. Die fotos van Mike flits in my gedagtes. Ons BBM gesprekke en al die naked pics wat ons heen en weer gestuur het, als kom terug. Ek sit so en dink by myself, Jason Greef, hou net alles bymekaar. Ek weet my hart wil uitklim, my bene is besig om in jellie om te sit. Ek moet so fokus om seker te maak dat ek nie dalk al hardop dink en dalk nog met myself praat voor al die mense op die vol vlug nie. Die geluid en die ruk wat die bande van die vliegtuig maak op die aanloop baan, ruk my terug tot realitiet. Vinnig is die vliegtuig in plek en ek maak reg om die groot "M" in my lewe te ontmoet. Die afklim gaan vinnig. Ons beweeg deur na die lokaal vir ons bagasie, alles kom deur. Baie tasse en sakke. Maar geen teken van my tas nie. Ek begin navraag doen oor my tas. "Dis nou nice, my tas is nooit op die vlug gesit in Johannesburg nie." Ek begin al planne maak hoe gaan ek dit nou doen, vir 'n dag of wat sonder my goed wat ek saam gebring het vir die groot kuier. Maar aan die ander kant, dink ek toe, dat as die naweek gaan wees soos ek dit voorstel om te wees, gaan ek nie rerig klere nodig hê nie. Oh my word! Ek besef met eens dat ek nooit vir Mike laat weet het, ons het geland nie. Gou laat ek hom weet. Oppad na die uitgang toe gewaar ek 'n man wat alleen staan, als binne in my tuimel onderstebo. Als gaan staan stil. Ek hoor my hartklop so duidelik, dit voel of ek binne my eie hart rondloop. Die oomblik word onderbreuk deur die vloer bestuurder wat omverskoning vra vir die ongerief van my bagasie. Met my oë gesluit op hom, stap ek reg op hom af, dit kan net Mike Marais wees. Hy begin in beweging kom oppad na my toe. Ons oë ontmoet mekaar, ek stap aan, ek gly bo-oor sy lang lenige lyf. Hy het 'n denim aan met mooi pink oop knoop hemp. Die styfgeid van sy klere ets elke spiertjie en hobbel mooi af. Met daai bruin gebrande lyf en sy ashblond hare, lyk Mike soos 'n engel wat wag staan. Ons kom nog nader, vir 'n oomblik kan ek nie besluit of moet ek hom soen of moet ek hom met die hand groet, maar toe ons bymekaar is en ons hande mekaar raak vir die groet, is die oomblik so natuurlik en spontaan. Dis asof my siel en sy siel mekaar nader trek. Mekaar wil vat en saam smelt. Ons lippe raak aanmekaar, eerste aksie is 'n diep passievolle soen, so asof ons mekaar se asem wil uit suig en saamvat. Ons tonge knoop amper soos wat hulle baklei vir 'n stukkie van mekaar. Ons omhels mekaar. Ek met die een hand, ander hand is vol hand bagasie. Al twee sy hande gly om my boude, hy trek my onderlyf vas teen syne. Ek kan voel dat ek nie die enigste een is met 'n horing nie. Die soen breek klimaks, dit voel net reg, ek sak my kop neer op sy skouer, my voorkop in die holte van sy nek. Mike soen my saggies op my voorkop, dit voel net so reg, en dit is hoe dit moet wees. Ek staan effens terug, steek weer my hand na hom toe uit, "Jason Greef, bly te kenne." "Mike Marais, aangenaam." Ons kyk mekaar op en af, vergelyk die fotos in ons gedagtes wat ons vir mekaar gestuur het. Jip, dit stem ooreen. Daar is so stilte wat heers vir 'n oomblik tussen ons, Mike breek die stilte, "Jy weet nie hoe het ek uitgesien na die dag nie?" "Ek self!" Mike maak die offer dat ons iets gaan eet. Ek stem in en ons gaan eet sommer iets kleins. Daar is geen haas nie. Ek sit rustig en geniet Mike se geselskap. Dit is asof ons mekaar al jare ken. Maar het mekaar eers so 2 maande terug ontmoet deur 'n group chat. Vandag is die eerste face to face ontmoeting. Ons praat sommer so in die lug rond. Hier oor en daaroor. My oog vang Mike se hande, ek kan dit nie weerstaan nie, toe sit ek my hand bo-op syne. Hy vat my hand en druk dit met stywe druk. Na 'n lang dag en baie opwinding, wil ek nou in 'n stort uitkom. Die gedagte maak my sommer ontspan, maar met eens besef ek, daar is nie klere nie. My tas is nie daar nie. Hy stel my gerus, hy leen my sommer 'n sweetpak broek nie dat ek dit eintlik nodig gaan kry nie, want ek gaan dit nie baie lank aanhou nie. Gelukkig het ek 'n ekstra onderbroek in handbaggasie gegooi toe ek by die huis weg is. Ons was binne minute by Mike se huis. Ons stop voor in sy oprit. Voordat hy die kar se deur oopmaak, sit hy eers en kyk my stip in die oë. Hy buig oor na my toe, trek my nader en begin my te soen met passie. Sy hand gly oor my broskas en toe oor my maag. Vinnig is ek piel styf, ek soen hom terug met passie. My hande begin oor sy lyf rondvoel. Al wat deur my kop gaan is, ek wil nie my eerste keer so saam hom hê nie. Hy stop ewesielik alles en sê "My bed is gemakliker..." Ons is uit sy kar uit, in by sy voordeur, deur agter ons toe, reguit kamer toe so vry vry en trek sommer klere vir mekaar uit soos ons kamer toe gaan. Teen die tyd dat ons in die kamer is, is ons altwee sonder klere. Vir 'n oomblik gaan staan ons hele wêreld stil om ons, is asof daar niks anders gebeur op daai oomblik nie. Ons kyk mekaar diep in die oë, trek mekaar vinnig nader, gee 'n harde intieme soen wat net nie ophou nie. Amper dieselfde as vroër by die lughawe, die keer net sonder klere, ons swaai liggies ons onderlyfe heen en weer. Ons pielle ontmoet met ligte stamp aksies, skag teen skag, dan kop oor kop, so gaan dit aan. Ons soen hou aan en hoe meer ons soen en pielle stamp hoe natter word ons. Ek begin Mike liggies in sy nek te soen, trek elke moontlike reuk van hom deur my neus in. Beweeg af, oor sy bors, suig-byt sy nipples, dan gly my tong al oor sy maag. Toe my tong so net bo sy naaldjie is, toe steek sy piel in my keel in. Ek vat hom uit die pad uit. Gee hom sommer so ligte tos beweging, ek suig sy eiers een vir een in my mond in. Ek is mal oor Mike se reuk. Dis so lekker, so manlik, so..... Net reg reuk. Ek beweeg op met sy skag. Tussen lek en soen gaan ek al nader aan sy kop. Die oomblik waarvoor ek lank gewag het, ek sit my mond oor sy pielkop. Die sensasies wat deur my gaan, die gevoel van sy pielkop onder my tong. Ek suig eers saggies dan al harder. Hy kreun en moan van lekker kry. Hy begin my mond liggies te naai. Met oomblikke kan ek nog nie glo wat gebeur nie, dis die ou wat ek op 'n group chat ontmoet het. Hier is sy piel in my mond. Ek voel sy lyf begin ruk ruk, hy waarsku my dat hy naby aan kom is. Ek suig nog harder aan hom, ek soek sy manjuice. Elke druppel van dit. "Is jy reg?" Vra Jason. Ek wys hom deur om net harder te suig. Hy begin in my mond te kom, ek suig en hy spuit. So gaan dit aan. Hy laat 'n harde skree-gil geluid, amper soos 'n leeu wat brul uit. Mike sak agteroor op die bed neer. Ek gaan staan hande vier voet bo oor hom. Soen vir Mike weer intiem met passie. Hy gooi sy bene om my middel. "Jason, ek soek jou binne in my, elke stukkie van jou 18cm piel, ek wil voel hoe jy tot diep binne in my ingaan." " Mike, ek doen dit enige tyd." Mike draai eers om obdermy, sodat ons in 'n 69 lê. Hy glip my piel in sy mond in. Ek begin weer aan sy 20cm piel te suig, hy is nou so semi. Maar is besig om vinnig te groei. Ek deep throat hom, elke stukkie wag wegsink in sy mond, maak my mal jags. Ek beweeg af na sy eiers toe, suig een vir een in. Dan beweeg ek na sy "manpussy" toe. Ek gee spoeg en begin hom te rim. Soos ek my tong diper indruk kreun en steun hy harder en harder. Mike se precum is so baie, dit lyk amper of hy weer gekom. Ek gaan op en gaan staan tussen sy bene. Mike lê op sy rug. "Jason asb, jy maak my mal! Doen dit net, ek soek jou binne in my!" "Mike, jy behoort nou aan my..." Daardie oomblik wat ek weet dat ek het nou volle beheer oor die oomblik. My precum loop al uit my pielkop uit. Ek tel Mike se bene oor my skouers en lig se boude bietjie op , ek laat rus my piel teen sy anus. Ek begin saggies te druk teen sy opening, vinnig glip my piel in. Die precum maak dat alles sommer lekker glad. Ek gaan eers stadig. "Jason, just fuck me with all you have!" Ek begin eers stadig, dan tel ek my pas op, Mike is nou gewoond aan my piel binne in hom. "Ah Jason, ek vlieg, ek is iewers bo in die lug." Ek leun vooroor en soen vir Mike en speel met sy nou stywe piel tussen ons lywe. Ek begin voel dat my klimaks is naby, "Mike ek is naby om te kom" "Jason maak my vol van jou kom, elke druppel wat jy het..." My pas tel nou groot spoed op, ek stamp hard en diep binne in hom. Ek bereik klimaks! Ek kom binne in hom. Soos ek spuit binne in Mike, voel ek hoe sy lyf onder my begin ruk, soos ek spuit, spuit hy sy bors en maag vol van sy eie kom. Ek sak vooroor op Mike neer. Sy kom smeer tussen my en hom. Ons sweet en kom vermeng en is besig om soos een mens te raak. "Jason, ek is lief vir jou. Ek soek nog van jou." "Mike, jy was ongelooflik lekker." Ons het nog vir so 5min so gelê by Mike. Ons het opgestaan en gaan stort, ons het saam in die stort geklim. Ek het Mike se lyf begin smeer met die seep. Hom lekker gewas oral oor. Vinnig het hy weer 'n stywe piel. Hy begin my te smeer met seep en was my oral oor. Ek is weer styf, ek draai met met my voorarms teen die muur en staan met my boude uitgestoot na Mike toe. Soos Mike my was, glip sy vinger in my manpussy in. Hy begin my stadig te vinger, eers een vinger, dan twee, dan drie vingers. Hy staan agter my, "Jason, is jy reg?" "Asb spyker my Mike?!" Hy laat nie op hom wag nie, trek sy vingers uit en vervang dit met sy piel. Mike glip dadelik diep in, sy vingers het reeds die nodige voorbereiding gedoen. Ek snak ny my asem toe hy binne is. "Is jy ok Jason?" Vra hy, "Ja Mike, gaan net aan, ek geniet elke oomblik...." Nie baie lank nie, spyker hy my laat ek kom! Soos ek orgasme bereik en my gat spiere saam trek, trek ek sy piel al stywer vas binne in my, dit veroorsaak dat Mike ook kom op daai stadium. Hy maak my vol. Met die, byt hy my van agter af op my skouer. Ek skiet in 'n tweede orgasme toe hy my op my skouer byt. Ek is lam en kan nie meer staan nie, ek sak op my kniee neer in die stort met die streelende warm water wat oor my rug hardloop........
Published 
Written by johndicks

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments