Join the most popular community of South African swingers now
Login
dave0508
Over 90 days ago
Male
0 km · Cape Town

About

Goeie dag! Dankie dat jy my profiel lees. Ek is nou gatvol daarvan om naweke alleen te wees, alleen te braai, alleen rugby te kyk en alleen 'n wyntjie te drink! Is daar nie dames wat ook in dieselfde situasie is, en wat ook nie altyd alleen wil wees nie? Ek soek nie iemand om mee te trou nie, maar sommer om net lekker vriende te raak en die alleentye saam te geniet! Kom alleendames, laat van julle hoor!!

Seeking

Age: 18 - 100
Distance: 150 km