About
Hi Almal, terug na n lang afwesigheid. Is steeds opsoek na Pret met die regte persone om my lewenslustigheid uit te leef. Mense beskou my as aantreklik, atleties, stylvol en baie spontaan, maar baie reguit. Indien jy my wil kontak, wees vriendelik, gemanierd, uiters skoon en netjies met volwasse selfvertroue en hopenlik Iets vir die oog. Oorgewig, vulgere Bullshitters en bragerige mense staan my nie aan nie en sal geen terugvoer kry nie. Ek is al n ouerige dame met baie lewenservaring, maar wat steeds jonk voel en lewe. Kom ons kyk of opwinding steeds om die draai lê en of daar regtig eerbare mense daarbuite is wat die opwindig met my kan deel. Ek is van Harties.
Interests
Seeking