Soos KY jellie en sex.....brandewyn en coke....rechargable batterye en vibrators....so perfek gel ons saam met hierdie Potchefstromers. Absoluut geen pretensies of drama nie. Net warm, opregte en super interessante mense. As ons kon sou ond hierdie mense vir onsself hou maar dit sou baie selfsugtig wees. Soek jy iets meer as net vinnige oppervlakkige wham bam seks ......dan is hierdie die mense vir wie jy moet ontmoet. Hierdie vouch is al eintlik long overdue maar eerder laat as nooit!