About
Ons is 'n reeds geruime tyd in die "lifestyle", ek en Hubby doen saam saam die site, asb reageer met respek vir beide partye. Single ouens sal oorweeg word, maar sal gekontak word wanneer ons belangstel. Ons voorkeur is FFM om ons te join vir fun. Ons het 'n nice cozy en baie privaat plekkie waar ons jou/julle kan host. Indien julle 'n paartjie is en manlief is nuuskierig om te kyk is hy welkom. Gesig en vollyf foto's sal gedeel word sodra daar 'n gedeelde belangstelling is.
Vra gerus alles wat jou nuuskierigheid aan wakker, ons antwoord sal eerlik en opreg wees.
Meer van onsself: Hubby is 'n kunstenaar en ons reis op naweke, naweek pret op ander plekke kan ook gereel word.
Interests
Seeking