Romance
23 Feb 2019


Dit was maar 'n moeilike tyd by die werk - projekte wat nie vlot loop nie a.g.v. tegniese probleme en gevolglike kontantvloei probleme met alle betrokke partye.

Ek het laat gewerk die dag en nie geweet sy werk ook laat nie. Op 'n stadium was ek kombuis toe om vir my te gaan koffie kry. Toe ek in die kombuis kom, was ek verbaas om haar ook nog by die werk te sien. Ons het ons probleme met mekaar bespreek en bietjie "op mekaar se skouers gehuil" Ons was albei baie gespanne en bekommerd oor die situasie waarin ons was. En toe gebeur daar iets wat seker nooit moes gebeur het nie - maar dit het so spontaan gebeur... seker maar om mekaar te bemoedig gee ons mekaar 'n drukkie. Tot op daardie punt was dit nog met reine bedoelings. Vir meer as agt jaar lank werk ons al saam vir die maatskappy en in die tyd het ons baie dinge met mekaar gedeel, maar daar was nog nooit fisiese aanraking tussen ons nie. Maar die oomblik toe hierdie fisiese kontak plaas gevind het, het alles verander.

Ek het terug getree, half verbaas met wat nou eintlik gebeur het. Ons het vir mekaar gekyk met strak gesigte. Soos wat dit in flieks gebeur het ons vir 'n rukkie net so gestaan en vir mekaar kyk. Onseker, maar gewaagd, soekend na 'n leidraad of antwoord, blootgestel, 'n "naakte" gevoel van menswees wat ek nog net een keer in my lewe ervaar het. Haar strak gesig het stadig al nader aan myne gekom - ek het dit met onseker afwagting toegelaat. In haar oë was daar 'n "vuur" van begeerte, soeke, smagting. Dieselfde vuur was seker in my oë en dit het gevoel of 'n magiese krag alle beheer funksies in my oorneem. Daai "vuur" gevoel het versprei na my hele wese en dit het gevoel of dit net buite beheer raak in my binneste.

Spontaan het ons weer in mekaar se arms beland, ons gesigte al bymekaar. Ons lippe het geraak en ons het mekaar vuuriglik begin soen met absolute passievolle oorgawe. Ons het vir 'n lang ruk net gestaan en vuurwarm gevry. Ons hande het gedurig oor mekaar se liggame gevryf. Ek het my hande onder haar bloes laat ingly en oor haar rug laat gly. Ek het haar bra se bande gevoel en dit begin losmaak. Sy het haar hande laat afgly en ek kon voel hoe sy aan my boude vat. Toe ek voel haar bra is los, het ek my hande hoër op laat gly na haar arms. Sy het haar arms opgelig en ek het haar bloes oor haar kop laat gly. Ek het haar kaal borste voor my gesien - die mooiste mooiste borste ooit. Sy het 'n sis geluid van lekkerkry gemaak toe ek my hande saggies oor haar borste laat gly het en haar stywe nippels met my vingers gevryf het.

Sy het intussen my broek se belt begin losmaak en ek onthou hoe lekker die gevoel was toe sy my broek se zip afgetrek het, my broek oor my boude laat afgly het en haar een hand om my balle gevou het. Teen daardie tyd het ek al 'n vol ereksie gehad. Sy het haar ander hand op en af oor my ereksie laat gly.

Ons het van al ons klere onstslae geraak en na die portaal net langs die kombuis gegaan - daar is 'n driesitplek rusbank. Ek het haar op die rusbank laat sit en voor haar gekniel - my knieë op die vloer. Ek het haar bene van mekaar af weg gestoot sodat haar koekie hier vlak voor my gesig blootgestel word. Die mooiste mooiste koekie. Ek het my hand op haar koekie gesit en my middelvinger op en af deur haar spleet laat gly. dit het al natter en natter geword soos ek met haar speel. Sy het alby haar hande se vingers heelyd deur my hare laat gly. Ek het haar effens platter laat lê sodat haar koekie meer ontbloot word. Ek het my mond op haar koekie gesit en my tong het met haar klitoris begin speel. Sy het gekrul van lekkerte en heeltemaal plat op haar rug gaan lê.

Ek het bo-op haar gaan lê - missionary posisie. My piel was stokstyf en het smeringvloeistof begin drup. Haar poesie was warm en nat. Ons was so gereed vir mekaar. Gestut op my elmboë het ek my arms om haar gesit - my bors teen haar borste en haar vuuriglik oopmond gesoen. Toe het ek my piel in haar poesie laat ingly. Die lekkerte met die lekker diep eerste indrukslag was so intens dat dit gevoel het of my asem wegslaan. het sy haar bene heeltemaal opgetrek na haar lyf toe. Dit was ongelooflik lekker. Ek onthou hoedat ek agterna by myself gedink het ek ken dit nie, maar dit ongelooflik lekker. Dis die eerste keer dat ek seks met 'n ander vrou as my vrou het, en my vrou het dit in al die jare nog nooit gedoen nie.

Met ritmiese passie het my lyf saamgetrek en onstspan soos wat my piel in en uit haar vagina gegly het. O fff sy naai tien keer lekkerder as my vrou, het ek gedink. Ek kon op haar gesig sien sy geniet dit net so baie. Ek het haar al harder begin stamp. Aangehou en aangehou stamp. Die sweet druppels het naderhand op my lyf begin uitslaan. Toe ek voel ek begin kom, het ek vinnig uitgetrek en my piel bo haar maag gehou. Met oneindige intense lekkerte het ek gekeun toe ek my orgasme bereik. Ek het afgekyk en gesien hoe spuit my semen in sarsies oor haar borste en tot teen haar ken. Dit was ongetwyfeld die lekkerste seks wat ek nog gehad het tot op daardie stadium van my lewe.

Na hierdie dag het ons op 'n gereelde basis telkens 'n afspraak met mekaar gemaak vir seks. Dan het ons na haar woonstel gegaan en mekaar net seksueel geniet met erotiese passie, die lekkerste lekkerste sensuele, passievolle, intieme, wonderlike, sielsbevredigende seks.

Dit het ongelukkig vir my opgehou toe sy haar trou-man ontmoet het en saam met hom na 'n ander dorp toe getrek het. Intussen het seks in my huwelik al minder begin gebeur as gevolg van mediese redes, en vir die laaste twee jaar was daar geen seks meer nie. Gelukkig is ek die gesonde een. Ek het begrip vir my vrou se probleem en ek sal haar altyd ondersteun en bystaan, maar my seksuele frustrasie raak onhoudbaar, want ek het nog 'n groot behoefte seks. En dis 'n behoefte meer as 'n begeerte.

Ek wens net ek kan weer so vriendin-met-voordele kry. Ek is seker daar is vroue wat ook nie by huise die seks kry wat hulle benodig nie, hetsy omdat hulle single is, geskei is, 'n weduwee is of sommer net gewoon nie bevredigende seks by hulle mans kry nie. Maar om so 'n vriendin te kry lyk vir my is nie so maklik nie.


Comment