Romance
05 Feb 2019


Dit het alles begin met n baie baie mooi jong blonde girl wat saam my gewerk het. Ons het altyd saam gaan koffie drink in die eet area by die werk. Na jare se saam werk en gesels het ons eendag net oor lekker dinge begin gesels. So het dit lank aangegaan. Ons het een middag uitgegaan vir n drankie en later het die gesprek net lekkerder geraak. Daar het dit gebly en ons is terug kantoor toe. Toe ek my kar afsluit, gryp sy my gesig vas in haar hande en begin my woes vry. Sjoe, daar het dit toe ook net so gebly. So het ons maar in die kantoor weer die dae daar na maar net aangegaan soos gewoonlik. Toe sowat 3 maande daarna het sy voorgestel ons gaan sit in haar kar en drink n drankie want sy het Jagermeister in haar kar. So gebeur dit toe. Ons het elkeen omtrent 3 drankies gedrink toe sy haar kar start en begin ry. So stop syn toe net verder af in die parkeer area van die werk, weg uit die sig van die kameras. So sit ons en gesels toe sy skielik se dat sy sulke lang nippels het, en net daar haal sy die pragtigste borsie uit haar bra uit en wys vir my. Mense, skielik hardloop ek uit vel uit dat my gesig skoon skeef trek so kliphard het my voel geword. Ek het haar borsie in my hand gevat en mense was dit wonderlik. Sy hetndit gebere en ek kon my self nie keer nie en het my hand in haar bra ingedruk en die pragtige lang nippeltjie van amper 3cm vasgehou. Net daar se sy ek moet my hand uithaal want sy wil ry. So ry sy toe na n eetplek n blok van die werk af. Daar het ons in die kroeg gaan sit en n paar wyne gedrink. Sy het gevra hoe lank ek is want sy het toe al begin om my voel deur my broe, te vryf, wat toe al so teen my broekspyp gespan het. Ek het gese ek is lank genoeg, toe sy voorstel ons gaan na die badkamer toe. So gese so gedaan. Daar het ek haar bloes en bra afgetrek van haar af, die 2 pragtigste tieties het vir my geloer, ek het hulle bitter baie mooi vertroetel, toe sy se sy wil sie wat ek het. Net daar toe waai my klere. Ek trek toe sommer ook haar broek uit en sy het nie n pantie aan nie. Ek het my mond en tong dadelik op haar vroulikheid geplaas en gelek en gesuig. Sy gaan sit toe op die toilet en se ek moet nader staan want sy is die bj koningin. Mense toe word ek sommer duiselig van die lekkertse lekker. Sy het my balle met haar naels gekrap en my gesuig. Net voor ek kom se ek vir haar sy moet omdraai. En daar sien ek die pragtigste kant van Estelle wat ek in my lewe nog nie aan n vrou gesien het nie. Sy ht die styfste en pragtigste parratjie aan haar gehad. Ek het haar van agter gestamp tot sy amper uitgepass het. Steeds het ek nog nie gekom nie. Ons het sommer net daar op die vloer gaan le en mekaar gestamp tot ons asems later gejaag het. So het dit aangegaan, en gevry vir 2 en n half ure aanmekaar. Later het een van die waiters vir ons kom se ons moet asb klaarmaak want almal kan ons in die kroeg hoor en hulle wil die badkamers kom skoonmaak. Ons het vir nog 5 minute aangegaan, gespyker asof dit ons laaste keer in ons lewens sal sou wees. Steeds het ek nog nie gekom nie, nie eens in haar gekom nie, soos in glad nie gekom nie. Ons is daar uit nadat ons die rekening betaal het en al die mense vir ons hande geklap het toe ons daar uitstap. My lift het toe al gery en ek het nie vervoer huis toe gehad nie. Sy het my toe huis toe gevat. Ek het bestuur en synhet heeltyd met my voel gespeel en my kort kort gevry tewyl ons op die snelweg gery het. Dit was al donker. Naby my huis het sy my by n petrol garage afgelaai, my weer dik gevry en toe gery. Ek het maar net my vrou gebel en gese ek moes laat werk en die een ou kon my net tot by die garage vat en dat sy my moet kom haal. So het Estelle en haar man en kinders geimmigreer Australie toe en nou het ons geen kontak meer nie.