Written by Fritz De Kat

Fiction
26 Apr 2013


Hoofstuk 2

Gerty , Lisa, Spike en Jakes met die een hand……

‘Jesus Gerty jy ryk soos n shebeen!’

Lisa staan hande op heupe en gluur haar flatemate aan. Sy het niks aan behalwe n deursigtige japon wat los om haar lyf hang. Gerty maak eers een oog oop en dan die ander. Lisa se siloeet lyk veruklik waar sy tussen Gerty se bed en die venster staan. Gerty voel dadelik weer die warm gloed van tussen haar bene af sprei tot by haar tiete, dan kom die oorweldeigende naarheid soos n vloed golf en stoot tot hoog in haar keel in op.Sy gryp na haar mond en strompel na die badkamer toe. Lisa gigel vir haarself.

‘Weer jouself vergryp aan drank en piel jou slet’ se sy saggies en met n deurnis wat net tussen ou pele gevind word.

‘Mention my name at the door, you’ll get a good seat’ skree sy agterna. Die keer lag sy hardop.

Tien minute later klop Lisa aan die badkamer deur. ‘ Is jy ok dol? Dis al tien voor agt, jy’s in jou moer in laat!’

‘ bel asseblief die kantoor en se vir hulle ek is siek en ek gaan nie inkom vandag nie’ kom dit van binne.

‘Gaan kurt nie de moer in wees nie?’

‘Nee, nee ek glo nie so nie – ons verstaan mekaar baie beter na gisteraand’

‘Oh………o k…….’ Lisa wil omdraai en na die telefoon in die gang stap, dan steek sy vas,’jy’t hom genaai…….jou bitch….…jy’t hom wraggies genaai!’ Sy storm die badkamer binne,’jy’t gese jy sal nooit iemand by die werk streep nie, mixing work with pleasure en al daai kak, en jy gaan en naai wraggies jou baas!’

‘Relax ou girl’ se Gerty, sy sit op die toilet met haar hande in haar hare, dit help n bietjie om die geklop in haar kop minder te maak,’ek het hom nie genaai nie’ Lisa sug n sug van verligting, hoekom weet sy nie want Gerty is mos mooi groot, sy kan streep wie sy wil.

‘Ek het n ander ou genaai terwyl hy kyk’ Sy begin gigel toe sy die uitdrukking op Lisa se gesig sien, ‘en toe kyk ek hoe naai hy n ander girl, en toe help ek haar om vir Dawie die blowjob van sy lewe te gee, en toe..’

‘Alraait, fokkit , ek dink ek het genoeg gehoor’ se Lisa met n kyk van toetale afguns op haar gesig. Sy draai om en loop in die gang af om te gaan bel.

‘jealousy makes you nasty’ kom dit uit die badkamer uit.

Later die dag sit Gerty en Lisa by die Wimpy en drink double thicks en kyk na die mense wat verby stap. Hulle praat nie, sit net daar en kyk na die gesigte, hande, klere. Dink vir elk een n movie uit. Die een met die pink jean en die stywe toppie se ou is dalk in die tronk, en as hy uit kom gaan hulle Durbs toe ry op sy bike en op die strand gaan naai, en hulle doos dronk drink, en in n fight betrokke raak, en weer wegjaag vir die poliesie en dan gaan hulle by n brug af jaag en terwyl hulle op sterwe le gaan hy vir haar se hoe lief is hy vir haar en dan gaan hulle in mekaar se arms doodgaan.

Of die oomie met die tweed baaitjie wat so regop loop met sy koerant onder sy arm. Hy het n woonstel bokant die pizza plek waar sy jong vroutjie, wat nooit by die deur mag uitgaan nie, vir hom was en stryk en die plek aan die kant hou en in die aande bring hy jong mans huistoe wat hy in kroee optel om haar te kom naai terwyl hy in sy leuenstoel sit en sy draad trek.

‘Fokken pervert’ se hulle altwee gelyk en begin kliphard lag toe hulle agter kom hulle movies het seker dieselfde draaiboek gehad.

Lisa suig haar strooitjie sodat die milkshake sulke slurp geluide maak. Dan vra sy vir Gerty,’so wat gaan ons vanaand doen? Of is jou parra nog te seer om te wil uit gaan?’

‘Nee wat’ antwoord Gerty,’hy het nou wel die dikste piel gehad wat ek nog ooit gesien het maar jy weet mos, Dirty Gerty is always game for a night on the town’.

‘kwaai, Jakes het gese ons moet hom en Spike by Charlies kry vannaand, sy een polis het uiteindelik uitbetaal na sy ongeluk en hy wil ons n bietjie treat’

‘help fokkol hy’t geld gekry en sy linker hand is nog steeds in iemand se fokken boerewors bestelling nie, ek se jou ou Barnard het nie daai mince weggegooi na die ongeluk nie, suinige ou bliksem, hy’t dit seker net so vir die boy gegee en gese,’maak wors, niemand sal weet nie’’

‘Ag sies man Gerty’ Lisa probeer hard om die double thick in te hou.

‘wel ek sal nooit weer by hom vleis koop nie, en anyway, hy’t jakes soos n hond behandel na die ongeluk, na al die harde ure wat hy vir hom ingesit het in daai slaghuis, hy kon hom ten minste laat aanbly het en help met die makliker werk todat hy sy vals hand gekry het, die ou doos.’

‘Ja…hy het hom kak behandel maar as jakes nie sy dogter agter in die slaghuis gestreep het nie sou hy ook nie per ongeluk sy hand in die fokken mincer gedruk het nie, die ou het darem rede om befok te wees’

‘Watse tipe girl laat n ou haar tussen rou vleis, bloed en derms naai? Almal weet sy dogter is die grootste nympho in die stad, al die ouens wat al vir ou Barries gewerk het het al vir Dorothy genaai. Jakes was net ongelukkig, dis al. Nou moet hy maar met sy linker hand leer draadtrek…’ Gerty lag n sadistiese laggie ten afgryste van Lisa wat glad nie dink die saak dra enige humor hoegenaamd nie.’ Ag come on ou tjom, ek grap net, kom ons gaan flat toe en dan dress ons vir die occasion, ons wil nie vir ou Jakes teleur stel nie, die man is nou mos dik innie pond, vannaand kuier ons weer lekker’

‘Dit moet net nie te rof raak nie, ons moet nog more oggend ons klere laundry toe vat, dis Saterdag onthou’

‘Jy waarsku my, wies die een wat altyd loslyf raak na die tweede dop en dan moet ek haar altyd flat toe sleep met n geskreeu en n gevloek?’

‘Loop vlieg Gerty, jy maak dit baie erger as wat dit is’

‘Veral as ou Spikey saam is, oooo, dan raak sy sommer lekker spuls’ koggel Gerty.

Die gekoggelry hou aan todat hulle by die voordeur van Charlies pub ‘n grill instap.

‘Shht nou Gerty, daars Jakes hulle, hou nou op, jy’s net lus vir kak praat’ pleit Lisa.

Hulle druk deur die mans wat almal voor die TV staan en supersport highlights kyk en gaan staan langs jakes en spike by die bar.

‘What’ll it be ladies’ vra jakes voor hulle nog eens kan groet. ‘Die manne is lus om te kuier vannaand’ dink Gerty,’hier kom weer n party soos min’.

Terwyl jakes die drankies bestel klets lisa en spike oor alerande kak. Gerty staan met haar rug na die bar en check die talent uit,’not much happening tonight’ dink sy en dan skyf haar gedagtes terug na die vorige aand, die uitlander se moerse piel, die double boerewors roll en Kurt wat soos n fokken vulkaan ontplof het. Haar kwas is nou nog n bietjie teer, miskien moet sy maar eerder n dop drink en flat toe, sy kan doen met n goie aand se slaap. Lisa pluk haar aan haar mou,’hy, skrik wakker ou girl, hiers jou dop, is iets fout?’

Gerty dink lank en hard, vat n lang sluk van haar brandewyn en coke en antwoord,’fokkol is foutie, waars jakes, ek’s lus vir dans.’

Gerty se jean sit styf om haar gat, en voor trek hy so effens in haar poes in. Haar top is kort en hy span oor haar tiete, sy weet Jakes is n tiet man, en vannaand gaan sy vir hom behoorlik spuls maak, sy’t spesiaal haar deurskynende bra aan wat niks weg steek as sy n ‘nippelstand’ kry nie. Sy was nog nooit een vir padded bra’s nie, sy’t dit nog nooit nodig gehaad nie.

Hulle gly verby die ander paartjies wat om die dans vloer staan en mekaar probeer op chat en val sommer dadelik in langs die res van die mense op die dans vloer.

Charlies is nou nie juis n club van format nie, vir so iets moet n mens na die stad toe of Boksburg toe, maar dis naby almal se flats en die drank is nie belaglik duur nie. Dis n lekker plek om te kuier en so n bietjie litte los te maak, en die kos is ook nie te kak nie. Die enigste tyd wat Gerty die plek vermy is aan die einde van die maand, as almal pay gekry het, dan raak dit te vol, te dronk en te gevaarlik. Sy’t al gesien hoe een van die Heights se girls vier groot poliesie manne met n pool stok gemoer het dat hulle naderhand uit gehardloop het en gewag het vir die ‘doggies’ om die girl tot beteling te bring. Van toe af word daar nooit n raid op Charlies gedoen nie sonder dat die honde eenheid eerste deur die deur stap nie.

Die vier van hulle dans in die middel van die baan, sy en jakes doen hulle ou favourite, een been tussen die ander, sodat sy haarself lekker kan opvryf as sy op en af teen sy bobeen skuur. Alhoewel dit almal om die dans vloer jags maak as Gerty eers begin ritme vang se niemand niks nie, al het Jakes net een hand bly hy een van die manne wat jy nie kak hap nie, tensy jy stukkend is of n deathwish het. Hy het hard grootgeword, n myner se seun, die jonste van vier broers. Daar is al urban myths gebore uit die doen en late van die Benadie broers, hulle is al legendes op die Rand.

Na n song of twee gaan staan hulle weer by die kroeg, Jakes staan redelik ongemaklik, sy jean lyk te kelin soos sy piel n bult teen sy zip druk. Hy probeer sy bes om poze te hou en bestell nog n ronde, en sommer n ronde springbokkies daarby. Die stryd is nou aan, ‘Sy’t daarvoor gevra en nou gaan sy dit kry’ dink Jakes terwyl hy skelm voel of die kondoom nog veilig in sy broeksak is. Hy laaik naai kwaai maar hy is ook nie stupid nie.

Die sprinbokkies word vinnig ge-down, terwyl hulle sigarette opsteek trek Lisa vir Gerty aan die arm,’stap saam’ se sy en mik vir die nou gangetjie wat lei tot die toeilette. Gerty volg kort op haar hakke. Die badkamers is nie marmer nie maar die bestuur hou dit darem skoon en netjies. Daars n tafeltjie met n biggie best tafeldoek op en n vaas plastiek blomme om dit n bietjie op te vraai. Gerty en Lisa squeeze in die een hokkie in en maak die deur agter hulle toe.

‘Het jy gesien hoe bult Jakes se piel na daai tweede song?’ lag Gerty, ‘Ek sweer hy’t nou blou ballas!’

‘Moenie worrie nie, Jakes was nie die enigste een wat n pielstyf gekry het nie, ek moes al hoe verder van Spike af staan, ek was bang hy haal my oog uit…’ se Lisa hees, ‘die ergste is dit wassie eers ek wat hom jags gemaak het nie, dis daai Lambada dans van jou of wat jy dit ookal noem wat hulle so kry, fokkit, ek het al begin drup soos jy tekere gegaan het’ Sy vee haar kwas af en buk vooroor om haar broek op te trek toe Gerty haar terug druk op die toilette. Sy druk haar hand tussen Lisa se bene in vryf haar vingers saggies oor haar lippe, ‘Laat ek dan voel of jy nat is…’

‘Jesus Gerty, nie in die kakhuis nie, wat van die ander mense?’

‘Fok hulle, ek is lus vir n quickie met my maaitjie, wat se jy?’ se Gerty met n sletterige stemtoon, sy weet dit maak Lisa mal as sy so praat. Sy was eers van plan om Lisa net n bietjie te terg maar nou dink sy nie dis te n kak idée nie, n bietjie poes lek om haar reg te kry vir Jakes se meneer. Sy vryf haar vingers nog so n paar keer oor Lisa se poes en dan staan sy regop, ‘ a show for you, madame?’ vra sy uitloklik.

Lisa raak nou stadig aan jags en sy le terug met haar rug teen die toilette se bak, haar bene oopgespry en haar hand op haar dye, ‘ yes please, my dear, make it a good one’

Gerty trek die zip van haar jean stadig af, dan maak sy haar belt los en met n effense gesukkel kry sy die knoop ook los. Sy leuen teen die deur met haar skouers en druk haar bult voorentoe, met haar een hand vryf sy oor haar tiete terwyl die ander hand stadig onder haar jean in beweeg. Lisa se asemhaling word harder en dieper, sy skuif haar een hand stadig na haar kwas toe, ‘Uh uh, ou girl, no touching, just watch’ beveel Gerty.

Sy draai om en buk so ver moontlik voor oor, haar gat is nou sentimeters van Lisa se gesig af, ‘trek af my broek, slet, jy wil mos my poesie so graag sien, ne’

Lisa kan nie antwoord nie, sy kry net n flou kreun uit terwyl sy Gerty se jean af wurg van haar heupe af todat hy op haar enkels le. Gerty skop die broek eenkant toe en spry haar bene wyer oop. Sy vryf haar hand oor haar bult wat nou al n nat kol op haar g-string begin maak. Met haar middel vinger streel sy saggies op die stukkie vel tussen haar poesie en haar hol, haar boude trek onwillekeurig saam. Dan trek sy die vinger diep in haar sloot in op, haar poeslippe vou om die g-string en staan opgeswel van jagsheid. ‘Trek af my g-string’ se sy vir Lisa, wat nou al begin kriewelrig raak van pure spulsgeid,’met jou tanne’

Lisa le voorentoe en kry die stukkie van die g-string beet wat tuusen haar wange uit steek. Sy sak haar kop af en trek die panty stadig uit sy leplek tussen Gerty se lippe uit. Gerty stoot haar gat nog terug todat sy Lisa se neus teen haar hol voel, dan spry sy haar poes lippe met haar vry hand, ‘lek my poes jou slet, proe hoe proe n jagse poesie’.

Lisa druk haar gesig tussen Gerty se boude in en steek haar tong so diep as moontlik in Gerty se poes in op, dis nat en warm, dit proe soos hemel, sy wil alles uit lek, verorber.

Sy spry Gerty se boude oop en dan begin sy liggies met haar tong oor haar klit, haar poes lippe en oor haar hol te speel. Gerty begin sulke draai bewegings te maak van lekkerkry. Die sop loop teen haar dye af. Lisa streel eers sagkuns met haar vinger oor Gerty se klit en dan begin sy met mening haar poes vryf, sy druk twee van haar vingers diep in Gerty se sloot in op, ‘ is dit hoe jy dit wil he mevrou, doen ek dit reg mevrou?’ se sy terwyl sy Gerty al hoe harder bewerk. ‘Oh jesus ja, jou fokken klein hoer, mevrou hou daarvan, moenie nou ophou nie, mevrou gaan kom, oh fok ja, naai mevrou se poesie..’

Gerty is op die punte van haar tone, sy hou met altwee hande aan die deur koesuin vas, haar kyte staan bulte en haar hele lyf ruk,’o god ek kom, ek kom’. Dis amper n skree, die kom loop nou oor Lisa se vingers waar sy nog Gerty se poes bevoel, sy trek haar vingers uit gerty se kwas uit en lek hulle een vir een af, dan le sy terug en begin haarself met mening vinger. Haar poes is al so nat dat sy vier vingers met gemak in haar doos in op druk, haar klit staan regop tussen haar lippe uit, dik geswel en reg om gevryf te word.

‘Nou gaan mevrou jou n bietjie touwys maak jou klein slet’ se Gerty en gaan kneel tussen Lisa se bene. Sy sirkel haar klit liggies met die punt van haar tong, dan vat sy hom saggies tussen haar tande en knibbel todat Lisa saggies begin snik,’ o ja , eet my klit, vinger my asseblief, o fok vinger my poesie’ pleit sy tussen die gesnik deur. Gerty druk twee vingers in Lisa se sop nat sloot in en begin haar hard te vinger, terselfde tyd suig en knibbel sy aan haar klit.

Lisa is n ‘squirter’. Sy kom behoorlik soos n man, dit spuit uit haar doos uit asof sy piss.

Vannaand is dit nog erger as gewoonlik, toe Gerty haar fyn gillitjie hoor toe weet sy, hier kom dit. Sy druk haar tong diep in Lisa se sloot in en voel hoe skiet haar warm kom teen haar tong en lippe vas, ‘ oooooo fokiiiiiiiiit Gerty, ek koooooooooooooom’ kry Lisa skaars uit soos sy huil, die trane loop oor haar wange.

Gerty hou haar styf vas, sy druk haar kop tussen haar tiete in,’ okay my baby, stadig nou, alles is okay’ se sy saggies in haar oor.

‘Gerty’

‘Ja Lisa’

‘Ek sal altyd vir jou lief wees’

‘Ek weet my baby, ek weet’antwoord Gerty,’Nou kom ons gaan gee die manne n bietjie plesier, ons kan hulle nie die hele aand droe bek laat sit nie, kan ons?’

‘Nee seker nie’ se Lisa terwyl sy die laaste trane met haar tissue afdroog.

Gerty en Jakes kom al n lang pad saam, van skool af al. Hulle was bure op die myn se village, hulle pa’s het saam skofte gewerk. Jakes en sy broers het vir gerty in die begin baie drama gegee, hare getrek, geterg, met ketties geskiet. Toe sy standerd ses vas het sy eendag in hulle bende huisie ingestap en gese sy wil lid word, hulle het gelag en gese as sy n toets slaag kan sy deel word. Na daai dag dat sy die Benadie broers haar poesie gewys , en hulle almal draadgetrek het en soos een man op haar kaalvoete gekom het, sou geen man durf om vir Gerty Fouche n skewe kyk te gee nie.

Sy het hulle onwrikbare respek en ewige trou gewen. Hulle het haar nooit weer gepla oor sulke dinge nie, sy was soos die sussie wat hulle nooit gehaad het nie.

Todat sy jare later vir Jakes by Charlies raak geloop het, sy het toe nog vir die bank as teller gewerk. Hulle het aan die kuier geraak en een ding het na die volgende gely.

Dit was n aand vol rowwe, passievolle seks. Hulle het op haar flat se balkon gesit en gekyk hoe slyp die son om die hoeke van die geboue en al in die hoofpad afgly.

Jakes het haar daai oggend mooi laat verstaan dat hy nie n ou is wat vrouens ernstig kan opneem nie en dat as hulle mekaar weer gaan sien dit op n ‘suip of steek’ basis wees. Dit het haar glad nie gepla nie. Sy was as vrou alleen gelukkig, sy’t gemaak wat sy wil, genaai wie sy wil en hoe langer dit so kon bly hoe beter.

Sy was vanaand weer lus vir so n aand.

Die vier van hulle slinger hand om die lyf na die girls se woonstel toe, Jakes hulle se plek was buite die kwessie, behalwe as jy nie omgee om tussen lee bierbottels en ou Kentuky te slaap nie.

Hulle val elkeen op n bank neer.

‘Fokkit, nou’s ek van vooraf dors’ se Spike.

Lisa staan op en gaan haal n paar biere uit die yskas uit terwyl Gerty n CD in die home theatre in sit. Die musiek en bier kry hulle weer in rat.

‘Waars die Baileys?’ vra Gerty vir Lisa. Sy verdwyn in haar kamer in en kom terug met twee bottles Baileys cream, (die een is al half), en vier shooter glasies in die vorm van vrouens se kaal borste. Hulle was n geskenk van Lisa se broer wat by Consol Glass werk.

Gerty skink vir almal n vol glasie en dan word dit met mening ge-down. Almal weet wat die baileys beteken en dis asof die ouens nie vinnig genoeg die tweede ronde kan skink nie.

Gerty is al besig om in die middel van die kamer te dans soos n ou Teazers girl. Sy gooi haar lyf veruklik rond en bevat en bevoel haarself van bo tot onder. Lisa slaan die tweede glasie weg en dan gaan sluit sy aan by haar vriendin. Hulle begin mekaar omhels en saggies in die nek en ore soen. Die twee mans sit elkeen op n bank, monde oop en broeke vol knoppe. Gerty vat vir Lisa agter die kop en soen haar diep en lank, haar kniee knak en sy skyf styf teen gerty vas, hulle poesies skuur nou teen mekaar deur hulle jeans.

‘Take it off’ kom dit vol hoop van Spike se kant af. ‘Ja, wys ons jou muis’ voeg jakes by terwyl hy met sy goeie hand oor die knop in sy broek vryf. Die lus loop al by sy ore uit.

Gerty draai vir Lisa om en dans styf teen haar gat en rug terwyl sy haar tiete met albei hande bewerk. Lisa se oe is toe en haar mond begin bewe. Dan beweeg haar hande af na die bult in Lisa se jeans, sy vryf ferm op en af todat Lisa voorentoe begin beur om die kontak meer solied te maak. Maar Gerty het ander planne, sy stoot Lisa voorentoe todat hulle voor Spike staan. Dan maak sy stadig haar eie jean los en sak dit af tot op haar enkels, sy klim uit die broek uit en beweeg tussen Spike en Lisa in.

‘Wat het ons hier?’ vra sy terwyl sy op haar kniee tussen Spike se bene gaan staan. Spike weet nie of hy moet gil of huil nie, hy begin teen die bank se rug lening uit te retereer.’Nie so vinnig nie meneer’ se gerty en trek hom aan sy belt terug todat haar tiete op sy knop rus.

‘Hiers hoe dit vanaand gaan werk ‘ se sy,’ek gaan julle al drie naai, hoes daai?’

‘Die vraag is net, wie naai ek eerste? Vir jou, vir Lisa of vir Jakes? Wat dink jy ou groote? ‘

‘eeeek…..um……ja……..o fok’ is al wat Spike kan uit kry. Hy kyk eers vir Lisa, maar die is besig om met haar tepels te speel, sy gee hom net so n duiwelse glimlagie. Dan skyf sy blik na waar jakes op die oorkantste bank uitgesttrek le. ‘Moenie vir my kyk nie ou pel, jy’s op jou eie, ek gee nie om om te wag nie’ se Jakes en vryf met mening oor sy piel wat se punt nou al bo kant sy belt uitsteek.

‘Lyk my jy’s die uitverkore een ou Spiky’se gerty en druk haar tiete styf teen sy piel vas.

‘uh….ok….’ kreun Spike.

‘Maak solank los jou broek. Lisa, paas die baileys’ bevel Gerty.

Spike maak sy broek los en skyf hom af tot om sy enkels, sy piel span teen sy onderbroek. Gerty trek sy onderbroek af en hy lig sy gat op sodat sy die ding kan los kry. Sy horing haak aan die onderbroek se rek en dan skiet hy los. Dit maak n klap geluid soos dit teen sy maag skiet. ‘ Glad nie sleg nie’ dink Gerty. Spike se piel is nou nie n monster soos Jakes’ sinne nie maar hy is lank en dik, met n effense buig na links. Die opvalendste is sy pielkop, dit is koel rond en groot, en dit lyk op die oomblik asof dit enige oomblik gaan ontplof. Daar sit al n groot druppel deurskynende ‘voorloop’ op die gleufie, dit blink in die lig van die staanlamp langs die bank. Gerty le voorentoe en lek dit met die punt van haar tong op,’mmmmmm, lekkerder as n lolipop’ se sy terwyl sy oordryfend haar lippe af lek. Spike druk sy piel voorentoe asof hy Gerty wil forseer om sy hele pielkop te suig, hy kan sy lus nie meer hou nie.Gerty giet van die baileys op sy piel uit en begun dit op te lek.

Spike maak sy oe toe en begin bid.

Op die ander bank het Jakes al sy broek en onderbroek uitgetrek en le hy rustig agteroor en streel sy piel met sy goeie hand, hy’s n ou stryder en gee nie om om sy kans af te wag nie. Lisa se top en bra le ook al op die vloer en sy dans asof sy in n dwaal is. Dan sien sy Jakes se piel raak.

Die gesig van so n kolosale piel wat op aandag staan en geen aandag geniet nie is een te veel vir haar. Sy staak haar gedans en vir n oomblik kyk sy vir jakes asof om toesteming te vra. Hy sien die lus in haar oe en gee vir haar n uitnodigende knipoog en n ligte wink met die kop. Sy stap nader gaan sit op die bank langs Jakes. Stadig, soos iemand wat vir die eerste keer n baba leeutjie wil vashou (vol deurnis tog versigtig), vat sy die piel in haar hande en druk dit teen haar wang vas. Jakes maak homself gemaklik en laat sak sy kop agtertoor. Hy sug en glimlag.

Spike het Gerty nou agter die kop beet met sy een hand en probeer sy piel so diep as moontlik in haar keel af druk. Sy het sy ballas in haar een hand vas en is besig om hulle al hoe harder te brei. Sy het al lank terug geleer om te ‘deep throat’, dit maak mans mal as jy hulle hele piel kan insluk, en dan doen hulle omtrent enige iets vir jou. Maar met Spike se jagsheid moet sy vanaand al haar ondervinding gebruik, of stuk. Sy werk haar lippe oor sy pielkop en proe die soutigheid van sy ‘pre cum’, dit maak haar vir een of ander rede verskriklik jags. Sy staan op en begin haar top uit trek. Spike kan nie die vertraging hanteer nie en begin met meening aan sy piel ruk. Dan klim Gerty bo op die bank en gaan staan wydsbeen oor sy gesig, ‘jou beurt ou tjom’ dink sy terwyl sy hom agter die kop beet kry en sy gesig binne in haar poes in druk. Sy verwag nie die reaksie van haar eie liggaam nie, haar bene word jellie en haar klit begin klop soos n megrain. Spike is hard besig om haar van binne en buite af te verorber, hy is te jags om saggies te soen en te liefkoos soos hy altyd met Lisa doen. Hy wil die poes eet, tot hy uitpaas. Gerty kan dit nie meer verdra nie, tot haar tiete brand nou al van jagsheid. Met n gesukkel trek sy Spike van haar doos af en gaan sit wydsbeen op haar kniee oor hom. ‘waars jou piel?’ hyg sy terwyl sy met die een hand onder haa gat rond voel. Dan voel sy hoe spike sy piel tussen haar poeslippe in wurm. ‘o jesus ja, druk hom diep in…….. ja so……ok fok ja’ neurie sy terwyl sy stadig begin op en af beweeg. Sy moet al haar selfbeheersing inspan om nie net daar te kom nie.

Lisa en Jakes le in n tipiese ‘69’ op die ander bank. Hulle pas is nie nastenby so woelig soos die ander twee sin nie. Hulle le asof hulle n sondag middag slapie geniet en proe en vroetel net saggies aan mekaar. Elke nou en dan kyk hulle na waar Gerty vir Spike naai asof sy nog nooit piel geproe het nie en tel hulle pas vir n rukkie op, net om weer terug te keer na die van iemand wat besig is om pudding te eet en bang is dit raak te gou op. Hulle asemhaling is diep en hees, daar word in elke voutjie en gaaitjie gelek en gesoen. Ligte bytjies word uitgedeel hulle vingers verken elke bult en spier, soos n blinde wat vir die eerste keer n vreemdeling se gesig voel. Jakes se piel word van wortel tot punt met ligte soentjies gedek en Lisa se binne en buite lippe word liggies geknibbel. Elke nou en dan kom daar n giggel as iets gekielie word of n snak na asem as n meer gevoelige plekkie aangeraak word. Vir Jakes is dit n totale nuwe ervaring. Hy’t al baie girls genaai, op allerhande pleke, op die mees ongelee tye en hy het hom altyd goed van sy taak gekwyt. Maar dit was almal naai sessies, hard, jags en sonder pouse, todat die girl pleit dat sy nie meer kan aanhou nie, en dan gee hy haar die genade skoot, een laaste stoot todat hy sy kom in sy piel voel opstoot.

Maar hierdie is anders, daars nie haas nie, en hy kan die jagsheid voel opbou, soos n golf wat stadig die strand nader. Hy kan nie meer wag vir die golf om te breek nie maar hy is tevrede om Lisa die pas te laat aangee, vir die oomblik…’

Lisa is in die hemel. Haar elke sintuig is tot breekpunt toe gespan, soos snare wat gepluk word deur n meester musikant.Sy wil he dit moet vir ewig aanhou, hierdie gevoel van ekstase. Dis nie orgasmies nie, nog nie, maar dit raak raak daaraan, en dit hou aan en aan.

Haar sloot is al so nat dat jakes se vingers gemaklik tot diep binne haar ingly, maar dan word hulle dadelik weer uitgehaal om op n ander plek weer rus te vind. Elke nou en dan word hulle dadelik in haar mond in gedruk en die smaak van haar eie jagsheid maak haar mal, elke vinger word afgelek asof dit met heuning bedek is. Sy is amper reg om elke duim van daai piel in haar binneste te voel, om hom in te neem en nooit weer uit te laat nie.

Haar kop draai van lekkerkry.

Gerty kry nie asem nie. Spike is besig om haar kop in een van die klein kussingtjies in te druk terwyl hy haar so hard spyker dat sy ballas hoorbaar teen haar doos klap met elke haal. Die benoudheid maak haar nog meer jags, dis asof die paniek in ekstase omgesit word, sy wil skree maar sy kan nie, haar hande is op haar gat, besig om haar poes so wyd oop te rek as wat sy kan, sy soek n bietjie pyn en dit lyk of Spike net die ou is om dit vir haar te gee. Uiteindelik kry sy haar gesig skuins gedraai, sy snak na asem. ‘Naai my jou poes’ uiter sy,’naai my diep en hard met daai lekker boere piel van jou…’ Spike sak sy hande en kry haar aan haar tiete beet, hy vat hulle altwee styf vas trek Gerty agtertoe sodat hy dieper in haar kan inboor. ‘o fok ja…..fok my op….asseblief…..fok my op’ pleit sy.

Spike los haar tiete en kom agter haar oorent, hy druk twee van sy vingers saam met sy piel in haar poes in om hulle nat te kry en dan druk hy hulle hard in haar hol in, maar voor sy nog kan moan of bitch klap hy haar met die ander hand op haar gat laat die vinger merke rooi op haar boud bly sit. ‘vinger jou klit bitch of jy kry nog n hou..’beveel hy haar. Sy skyf haar een hand tussen haar bene in en begin haar klit hard en vinnig te vinger,’oooooo fffffffffok…….dis lekker, werk my hol…..ja…..soo…ooooo’

Spike het nou al drie vingers in haar hol op en hy werk haar vir al wat hy werd is, dan trek hy sy voel uit en druk dit in die plek van sy vingers diep in haar hol in.

‘aaaaaaaaaaahhhh……ooooo jesus jaaaaa…..naai my hol’skree gerty so hard dat jakes en lisa albei ophou met lek en opkyk om te sien wat aangaan. Spike is onbewus van hulle aandag en naai met alles wat hy het, sy ballsak begin stywer en stywer optrek en die aare in sy nek bult, die sweet tap hom af soos water.

Hulle kom albei gelyk.

Gerty se rug trek krom en haar kringspier knyp Spike se piel styf vas, hy pluk sy piel uit en draai haar hardhandig om, dan met n paar wilde rukke kom hy oor haar mond en tiete met een lang straal. Die tweede straal spuit tot in haar hare en oe, haar hele gesig is nou vol warm wit kom. Sy vryf die kom oor haar tiete en lek dit van haar lippe af, haar hele liggaam bewe, haar bene ruk onwillekeurig, die kom loop uit haar doos uit oor haar hol wat rooi en geswel is, dan sak sy terug op die bank, uitgeput.

Spike sak langs haar inmekaar, hy le sy kop op haar skouer, albei se oe is toe, hulle haal saam stadig en diep asem. Spike se piel begin stadig papper word. Hulle maak nie hulle oe oop nie.

Hierdie laaste tonneel het Jakes en Lisa se volle aandag gehad, alles het tot stilstand gekom, die prentjie wat voor hulle afgespeel het het die golf tot nuwe hoogtes gedryf, nou was dit tyd vir die golf om te breek.

Alhoewel hulle albei tot op breekpunt gedryf is deur die gesig van harde, rou, dierlike seks skyf hulle nogtans stadig nader aan mekaar. Lisa gaan le op haar rug en Jakes hak sy arms onder haar kniee in, hy beur voorentoe todat sy net op haar skouers rus en haar bene en gat in die lug is. Jakes sak sy kop tot waar haar poesie, nat en geswel van jagsheid, in die lug vir hom wag. Hy druk sy tong tot diep in haar slymigheid in en dan, soos n gas wat die wyn geproe het en besluit het dis reg, haal hy diep asem en druk sy piel stadig in haar doos in weg, todat sy ballas teen haar poeslippe druk. Lisa snak en begin sulke klein huig geluidjies maak soos hy stadig in en uit beweeg. Sy vryf met haar een hand oor haar klit terwyl sy haar tepels een na die ander met haar ander hand knyp en trek, haar kop word van links na regs gegooi van lekkerkry.

Stadig begin Jakes spoed optel, hy will haar nie seermaak nie, maar dit lyk of sy hom met gemak hanteer.

Gerty en Spike is albei besig om tot hulle sinne te kom na hulle eskepades. Hulle raak bewus van die aksie wat plaasvind op die ander bank. Jakes staan nou met een been op die vloer en een been op die bank. Sy piel boor nou loodreg af in Lisa se doos in, haar bene is oor sy skouers en sy knyp sy gat was met albei hande. Die nael merke le bloedrooi oor sy rug en gat. Van waar hulle sit kan hulle sien hou klap jakes se ballas teen se Lisa se poes vas elke keer as hy haar stamp. Spike se mond hang oop, hy kan nie glo dis Lisa wat so huig en tekere gaan nie, sy’s gewoonlik so bedeesd, sagte soentjies in sy ore en al daai kak. Maar nou is sy besig om klip hard vir Jakes te se hy moet dieper en harder naai! Sy piel begin stadig skyf oor sy maag soos die bloed weer begin terug pomp, hy begin onwillekeurig oor sy ballas vryf.

Gerty voel ook hoe die harde tog sensueele toneel haar poesie weer laat nat word, sy maak haar bene stadig oop en glip n vinger tussen haar lippe in,’ al weer nat jou klein slet…’ dink sy,’ nou maar reg, kom ons kyk of ons vir jou n ou ietsie kan kry’

Gerty staan op en loop oor na waar Lisa se kop nou al van die bank afhang, haar een arm stut haar op die grond en die ander arm is besig om jakes se balsak hard te trek en te brei. Hy is nou tussen haar bene en hou haar aan haar heupe vas om sy piel dieper in haar te kan inkry. Gerty gaan hurk oor Lisa se gesig asof sy wil piss en sprei haar poes oop met die vingers van haar een hand, sy sak af todat sy Lisa se tong op haar klit voel, ‘oooooo jaaaa, lek my n bietjie jou slet..’ se sy vir Lisa terwyl sy haar ander hand oor Lisa se maag skyf tot waar haar opgeswelde klit oorent staan en kyk hoe Jakes se piel al hoe viniger en harder tussen Lisa se poeslippe in en uit beweeg. Sy streel eers saagies oor haar klit en toe sy voel hoe Lisa se heupe op stoot om nog te kry tel sy die tempo n bietjie op.

Spike het intussen langs haar kom staan en is besig om sy draad te trek, die punt van sy horing is al nat van die voorloop. Sy draai haar kop en lek dit met die punt van haar tong af, dan maak sy haar mond oop sodat hy sy piel tussen haar lippe kan in druk. Terwyl hy sy draad trek suig sy sy pielkop dat die spoeg teen haar ken afloop.

Jakes voel hoe stoot die kom in sy piel op, hy trek sy voel uit Lisa se poes uit en hou sy pielkop styf vas,’stadig ou kerel’ sy hy,’ek het nog lank nie klaar genaai nie’

Hy skyf agtertoe en trek vir Lisa terug op die bank terwyl hy vir gerty beduie om bo-op haar te le. Hy sit n kussing onder Lisa se heupe sodat albei hulle poese binne bereik van sy piel is. Dan sprei hy hulle bene en begin stadig sy voel in gerty se sloot in te druk, sy kerm van lekker want soos hy dieper gaan druk haar poesie teen Lisa se klit en die kriewel en roer onder haar soos n jagse skooldogter. Hulle tiete druk ook teen mekaar, albei se tepels is al kliphard en geswel en hulle lippe en tonge lek en soen oorals. Na so n paar harde haale in Gerty se poes in trek jakes uit en druk dan sy piel hard en diep in Lisa in, sy reageer soos n wille perd, gerty moet klou om bo te bly. So gaan Jakes aan, nes die een begin kerm trek hy uit en naai dan die ander een, die kom loop al by albei se poesies uit, sy ballas is sop nat.

Spike het sy piel tussen die twee se gesigte ingedruk om hopelik ook n bietjie aandag te kry, en hulle het nie hulle laat wag nie. Hy word gelek en gesuig vanaf sy pielkop tot by sy balsak, dan lig hy sy been op en sit dit op die ruglening van die bank, hy druk sy piel in Lisa se mond in en begin haar tot by haar mangels naai. Gerty laat nie op haar wag nie en wurm haar kop onder sy ballas in, sy lek en byt, en dan druk sy haar tong in Spike se hol op. Dit was net een te veel vir hom en sonder waarskuwing onplof hy in Lisa se mond. Hy trek sy piel uit en skiet nog n straal oor haar tiete. Gerty stoot hom uit die pad uit en begin Lisa se lippe af te lek, hulle is nou albei vol kom.

Jakes voel hoe Gerty se poesie styftrek om sy piel, nou is hy lus vir naai. Hy gee haar so n paar harde stoote en dan sak hy sy piel se punt af, maar hy mik nie vir Lisa se poes nie.

Hy voel haar hol met sy vingers en hulle gly maklik in, sy’s so jags jy sal in haar mond kan piss en dit sal haar laat kom. Hy vryf maar nog n bietjie poes juice om haar gaatjie en dan druk hy sy voel stukkie vir stukkie in haar hol in op, todat hy haar hoor kreun. Gerty draai om en gaan le met haar gesig tussen Lisa se bene. Sy druk haar eie poes in lisa se mond in en begin sulke draai bewegings maak om haar aan te spoor. Dit werk. Hulle begin mekaar eet asof dit hulle laaste maal is, nou begin almal ritme vang. Jakes begin Lisa se hol nou hard stamp, sy skree met elke haal maar dit is redelik gedemp deur Gerty se sop nat doos wat haar gesig vol le. Gerty besluit dat die tyd nou reg is en sy druk al vyf haar vingers in Lisa se sloot in, sy voel hoe druk Jakes se piel teen die wand van haar doos, hulle werk saam om elke sentimeter van lisa te vul. Lisa begin ruk, Gerty en Jakes trek albei uit, haar bene en boude trek op n knop en haar rug raak hol. Jakes skiet n dik straal kom oor haar poes uit terwyl Gerty dit oor haar klit in vryf, dan kom sy, dit lyk asof sy piss. Daar skiet n straal deurskynende kom by haar poeslippe uit. Jakes se piel en ballas is sop nat en Gerty gee hom nog so n paar rukke om die laaste van sy kom oor haar mond en tong uit te spuit. Sy sluk n mondvol kom in en dan lek sy haar lippe af .

‘oooooo ffffffffok my poes is aan die brand’ kerm Lisa. Die trane rol oor haar wange,’ooooo jesus, nou’s ek eers lus vir naai’.

Gerty en jakes kyk na mekaar en sak agteroor op die bank in mekaar se arms.

‘Spiiiiike’ roep hulle albei gelyk, ‘vat hierdie jagse teef kamer toe en gaan naai die kak uit haar uit asseblief, ons is nou n bietjie op’ voeg Gerty by.

Spike loer om die kombuis deur,’wat? Wil sy nog naai? Nee fok jong, ek weet nie of ek dit nog n keer gaan maak nie.’

‘Moenie worry nie, sy het n lekker dik vibrator in haar bedkassie, ek is seker sy sal nie omgee as jy hom gebruik om jou n bietjie uit te help nie’ antwoord Gerty.

‘Bring sommer nog n bier saam ou pel’ vra jakes, ‘ ek het darem nou vir jou n dors opgewerk, fokkit, maar dit was lekker, of hoe gerty?’

‘Altyd’, se sy en knipoog, ‘altyd.’


Comments