Fact
27 Jun 2017


Die groot naweek het aangebreek – Bulls vs Sharks. Vrydagaand en almal gaan uit eet. Almal was in rep in roer om die kos en drinkgoedjies te koop vir môre sê wedstryd. Elkeen was by die winkel om alles te koop wat nodig was. Ek en my skoonsus sê aankope was reeds gedoen en in die garage gepak. Dit het ons minstens een uur gegee om alleen te wees. Ons het mekaar sedert die Kersseisoen nog nie weer gesien nie, maar gereeld oor die selfone gepraat. Alles beplan toe die geleentheid van die groot rugby opgeduik het.

Woordeloos leun ek vorentoe en soen haar sagte mond, trek haar teen my vas en voel hoe die elektrisiteit tussen ons liggame vloei. Sy soen my diep en innig terug en sy suig my tong diep en sag in haar mond in terwyl sy haar hande oor my rug streel. My hande beweeg af teen haar lyf en glip agter in haar jeans sê sakke in.

“Dit help nie; die Sharks gaan julle slag!"sê sy en glimlag. “Ons gaan die Bulls goed opfok,"lag sy.

“Wat van ’n weddenskap met ‘n twist?" vra ek.

"Jy is aan," sê sy dadelik.

"Wil jy nie eens weet waarvoor ons speel nie?" vra ek.

"Maak nie saak nie, want ek gaan wen," sê sy.

"Ok. Die een se span wat wen, kry dan 'n oop tjek en die ander moet doen wat gevra word – ok?"

"Deal," sê sy en ons skud hand daarop.

"Waar was ons … of waarmee was ons besig? O ja, ek was besig om jou uit jou klere te kry … " terwyl ek haar nader trek.

Sy beantwoord my soen deur weer haar sagte tong in my mond in te wikkel en saggies te suig. Ek trek haar Sharks sweater effens op en soen haar harde magie en lek sulke sagte patrone terwyl my ander hand verder op verken. Ek hoor haar asem word korter en harder terwyl sy saggies aan my Bulls-hemp trek en dit dan oor my kop kry. Ek voel hoe die hoendervleis oor my rug hardloop as sy my nippel eers lek en dan die klipharde puntjie met haar tong terg. Ek glip my been tussen hare in en skuur speels tussen haar bene. Sy voel dit en druk terug terwyl sy saggies op en af teen my bobeen skuur. Ek soen haar net so hard terug en my hande verken die kaal magie tussen haar jeans en haar bra. Sy begin dan saggies my jeans se knoop losmaak. Die gespe van my gordel is al klaar oop en ek voel hoe haar hand my jeans afdruk terwyl ek kreun van lekkerte. Die broek haak so half vas oor die knop voor en sy kniel terwyl sy die jeans aftrek en dadelik haar mond teen my kliphardheid druk. Met een trek is die onderbroek af om my knieë en sy sluk die hele kop in haar mond in! Sy lek en suig saggies terwyl ek probeer om haar bra los te kry om die heerlike borste meer toeganklik te maak.

Haar mond voel soos hemel op aarde vir my en ek knie saggies aan haar perfekte borste en kry die puntjie ook penorent! Sy trek dan omtrent tagtig persent van my in haar mond in en ek sien sterretjies en wil net-net ontplof. Ek trek haar regop en verwyder haar jeans, maar los haar oulike Sharks g-string. Terwyl sy kniel op die bank, trek ek die flentertjie materiaal opsy. Op my knieë het ek toegang tot die mooiste skoongeskeerde lippies in die wêreld en my vingers gly op en af in die sopnat slootjie terwyl sy saggies kreun met elke op-en-af beweging. Ek glimlag toe ek my mond nader aan haar lippies beweeg en sien hoe nat sy is. "Jy is sop, sop nat," lag ek.

"Ja, dit is al vyf maande sê lusheid vir jou," sê sy. Sy druk my plat op die grond en kniel in ‘n lekker 69-posisie. Sy vat my so in haar vuis en sluk my amper heeltemal in. Dit is ongelooflik lekker en haar lekkies en speel-speel suig laat my klop van opgewondenheid. My tong lek haar sagte voutjies en ook die klipharde klit. My vinger glip en ek voel hoe sy reageer toe ek haar van kant tot kant ondersoek. Ek voel hoe sy my vinger knyp deur die spiere saam te trek. My vinger bly per ongeluk die klipharde knoppie raak en die g-string trek in die slootjie in.

"Asseblief, asseblief, lek my … groot asseblief," sê sy. Toe laat sak ek my kop en lek haar saggies en ritmies op en af en op en af …

Ek voel hoe haar heupe terugstoot om die tempo te verhoog en ek glip toe nog ‘n vinger in en verken haar van kant tot kant sonder om ‘n lekkie te mis! Haar ritme verhoog en ek kan haar lekker diep terg. Sy is so lekker knap dat twee vingers nommerpas is. "Jy is pragtig met so pragtige haaitjie, wat so sopnat is.”

"Mmmmmmmm, en sy wil so graag kom," sê sy. Ek voeg toe daad by die woord en verhoog my handspoed en sit my tong ook weer aan die werk. My vingers glip uit en ek begin my tong diep inwoel en my duim kry die parmantige stukkie harde knoppie raak gevat en terg haar. Die resultaat is ongelooflik! Haar heupe begin harder en harder stamp. Sy pomp en die tempo verhoog terwyl ek voel hoe haar warm, nat opgewondenheid oorloop, en toe breek my damwal ook en ons ontplof saam sonder waarskuwing. My naam word hard en duidelik saam met 'n paar baie stoute woorde uitgeskreeu terwyl my mond haar soet lippies diep in my mond insuig, wat haar finaal oor die afgrond stoot. Sy draai om en soen my vol op die mond. "Dankie, dit was great," sê sy. Haar asem jaag nog en die nippels is kliphard, blos op die wange, en ek ruik net seks.

Ek trek haar hemp uit en ook die bra wat sy aan het en my mond sluit oor haar borste en my tong terg haar nippels op tot klipharde knoppies. Ek voel hoe ek weer harder word en voel ek is amper op honderd persent! Haar mond soen my en ek voel hoe sy my hardheid bevoel en saggies op en af pomp. My hand omvou haar bors en die ander hande glip tussen ons in en my vingers speel langs die klein g-string se materiaal af. Dan glip ek skielik my vinger langsaan verby en my vinger vind weer haar klit. Sy gooi haar kop agteroor en klou aan my. Weer noem sy my naam en ek glip ‘n vinger in, terg eers baie vlak en glip in en uit. Dan skielik glip my middelvinger in tot maksimum. Die lug pers uit haar longe.

Ek druk haar terug en sy gaan sit op die eetkamertafel. Ek gaan sit op n stoel en trek die flentertjie materiaal uit en beweeg in. Sy verwag dat ek enige oomblik diep in haar gaan induik, maar ek soen haar eers weer innig en suig haar onderlip en terg haar verder. My hande is aan die werk en weer glip ek my vingers in en terg haar klit met my tong. Sy lig haar onderlyf en vryf ritmies haar teen my mond. "Ek kan nie meer hou nie … asseblief … ek wil jou hê … binne-in my … asseblief …"

"Ek het nog nooit ‘n dame laat wag nie," sê ek en staan nader om die wens waar te laat word. Ek terg en gly in die nattigheid rond en doen alles behalwe om in te gaan. Dan gly ek stadig in om haar gewoond te word. Ek vat haar heupe vas en toe sy my arms gryp en my diep in die oë kyk, stamp ek alles in. Haar oë rol in haar oogkaste en sy stamp haar heupe so hard en vinnig op en af dat ek amper beheer verloor. Sy trek my nader en smeek, "Soen my soen my asseblief … ek wil weer kom …" Ek sluit my lippe om hare en verhoog die tempo. Haar nippels is so hard hulle krap my bors en ek voel hoe sy dit geniet. Ek voel of ek kan bars, so hard is ek, en weet ek is ook naby terwyl ek nou haar nippels terg. Sy glip haar hande tussen ons in en terg haar klit. Die tempo word vinniger en ek sien in haar oë sy begin kom! "Kom saam met my," sê sy en gooi haar kop agteroor. Ek ontplof en stort strome en strome warm kom in haar in terwyl haar liggaam ruk saam met haar hande wat haar klit terg.

Ons lê in mekaar sê arms en geniet die naspel deur mekaar vas te hou en te herstel.

"Hoe lank het ons nog?" vra sy.

“Sjoe, ons is al 'n uur besig – dalk nog so uur, en om safe te wees, sê vyf en veertig minute," sê ek.

"Nou toe nou, swaer, kom ons gebruik dit dan."

My hand gly terug na haar sopnat lekkerte en ek streel die kort haartjies as ek voel hoe die warmte uitstraal. Ek tel haar op en haar bene vou om my. Ek loop na die muur toe en druk haar rug vas teen die muur. Sy skuif eers vorentoe en dan agtertoe en kyk my in die oë as ek my harde meneer in haar sagte, nat, warm en pienk voutjies instoot. Sy snak na haar asem as ek so bietjie dieper ingly en gooi haar kop agteroor. Sy glimlag as ek stadig in en uit stoot en ek voel hoe haar klipharde nippels teen my bors krap. Ek tel spoed op en stadig maar seker stamp ek alles diep in. Sy kerm weer en haar naels slaan in my rug in dat ek so spring. Dit is die eerste keer dat sy gedurende seks my naam genoem het. Dit worry my. "Moenie my naam sê nie," fluister ek. Haar mond kom nader na my oor toe en sy lek saggies aan my oor. Sy begin ook haar heupe van die muur wegstoot om my dieper in haar in te kry. Sy gooi haar kop agteroor en ry my soos ‘n wilde perd terwyl sy kliphard skreeu! Ek verloor selfbeheer en stort alles wat ek oor het, binne-in haar in. Dit alles binne vyf minute!

Toe sy wakker word, kom ek uit die stort. Ek het yskoud gestort en probeer om my meneer te laat sak, maar verniet. Sy loer vir my en trek haar sexy g-string aan. "Kry jy nie genoeg nie?" vra sy. "Bliksem, maar hy is lekker hard." Sy staan op en kom lek my nippels. Hulle is so hard en koud dat dit eintlik pynlik is. Haar hand vou om my en sy speel lekker. Ek draai haar om en laat haar op die bed kniel. My hande vind haar nog vuurwarm en sopnat. Ek maak nie kontak met haar nie en net my hande knie haar borste. Ek terg hulle woes en voel hoe sy dit geniet. Ek glip twee vingers van agter af in en roer haar so in die rondte. Ek is so gelukkig soos 'n vark in Palestina as ek voel hoe haar heupe begin pomp. My mond vind haar warm voue en saggies lek en terg ek haar stadig en aspris. Dan vind my tong haar klit en dit is soos die hair-trigger op 'n geweer. Toe ek daar raak en saggies terg, toe verloor sy amper dadelik beheer en ek trek terug. Dit is ons laaste kans tot wie weet wanneer. "Stamp my hard asseblief en moenie stop voor ek gekom het nie," vra-smeek sy.

Ek kry haar sagte, warm koekie mooi in lyn en weet dat ek kliphard en yskoud is. Sy rus op haar elmboë en kyk as ek stadig nader stap. Ek wag en wag … en dan stamp ek my yskoue hardheid binne-in haar in. Sy gil van die skok en plesier en ek voel hoe haar warmte in my koue insmelt. Haar asem is uit haar longe en haar oë rol in haar kop. Ek gee haar alles wat ek het en stamp dat my sak ritmies teen haar boude stamp. Sy is so styf soos 'n veer en ek weet sy is naby. My hand gly om en ek speel met haar klit. “O ja … asseblief … asseblief …" Ek voel hoe sy begin kom en haar rug krom trek. “Fok … oh fuck, yes … yes … yes … yes … yes … yes … foooooook!!" skreeu sy terwyl ek elke laaste druppel uit my druk …


Comments