Written by Sandra

Fact
29 Jul 2019


MY STORIE (Deel 2)

Na my ondervinding met Jakob was ek soos n kat op n warm plaat. Ek was tussen die duiwel en die diep blou see, bang dat iemand sou uitvind wat gebeur het en ook baie lus om dit weer te doen. Ek kon daardie ondervinding nie uit my kop kry nie en het nagte daarna my poesie lê en vryf tot ek kom terwyl ek aan Jakob en daardie stokstywe piel dink. Ek moes iets doen om dit uit my gedagtes te kry sodat ek nie dom en dwaas dinge sou aanvang nie, daarom het ek my maar toegespits op die eksamens.

Ek is terug koshuis toe vir die laaste keer. Na die eksamen en nadat die skool gesluit het kon ek eers weer huis toe kom. Ek het dadelik na Jakob gaan soek, so onopsigtelik as moontlik. My teleurstelling was groot toe ek hom nie kon kry nie en het so terloops uitgevind dat hy huistoe is vir n begrafnis en sou eers die volgende week terug wees. Ek het dus maar weer betrokke geraak by die daaglikse bedrywighede en die vakansie geniet voordat ek in alle erns begin werk soek.

Jakob is uiteindelik terug. Ek wou nie te gretig voorkom nie en het hom vir die eerste paar dae vermy, alhoewel ek amper elke aand in die bad moes masturbeer omdat ek bly dink aan die lekker wat ek gehad het en wat dalk weer voorlê. Jakob het n paar keer probeer om my alleen te kry maar ek het hom net vriendelik gegroet en gesorg dat ons nie iewers alleen saam is nie. My lus wou nie toelaat dat ek hom vir te lank vermy nie. Die Woensdagmiddag laat was ek in die melkkamer toe Jakob inkom met die melkemmers om reg te maak om die paar koeie te melk. Hy het my gegroet en gesê: “Ek is bly om jou te sien”

“Ek is ook bly om jou te sien, Jakob” het ek geantwoord.

“Jy bang nie vir my nie?” het hy gevra.

“Nee, ek is nie bang vir jou nie, ek is bang iemand sal ons sien”. Ek loer buite om te sien of daar iemand anders naby is. Terwyl ek so half gebukkend staan en uitloer, het Jakob die geleentheid gebruik om so oor my boude te vryf. Ek het hom amper omhels, maar my ingehou en besig geraak met afstof. Hy het voor my kom staan en so oor my poesie gevryf.

“Ek soek jou weer” sê hy terwyl hy probeer om sy hand onder my rok in te kry.

“Nie nou nie. Ons moet wag tot daar beter kans is”

“Ek kan nie lank wag nie, ek soek jou gou” en hy kry dit reg om sy een vinger onder my broekrek in te kry. Ek wou nie dat hy voel hoe nat ek alreeds is nie, want dan sou daar nie keer aan hom wees nie.

“Ek kan ook nie lank wag nie, maar die tyd is nie reg nie” Ek moes ons albei kalmeer want dinge kan te maklik hande uitruk. Ek vat sy hand weg en loop huis toe. Ek voel die nattigheid terwyl ek loop en ek wonder of ek nie maar moet omdraai nie.

Die volgende week het ons nie kans gekry om bymekaar uit te kom nie, maar so in die verbygaan n paar keer so n skelm aanraking, meesal net n vinnige vryf oor my koekie of oor sy semi horing.

In die derde week van die vakansie moes ek n paar pype by die sementdam gaan aflaai en Jakob moes saam om te help. Terwyl ons die pype oplaai het my gedagtes oortyd begin werk. Dit is nie ver van die huis af nie, maar dis darem effens buite sig. Ek het gehoop ons sal n kans kry om darem n “quicky” te maak en hoe meer ek daaraan dink hoe natter het ek geword. Ek moes gou speel om n rol toiletpapier uit te smokkel sonder dat iemand iets sien. Op pad soontoe het ek my rok so opgetrek dat my broekie sigbaar was. Jakob het agterop gesit met sy gesig vasgeplak teen die agterruit om te sien wat ek wil ontbloot. Dit wat hy gesien het moes hom verskriklik jags gemaak het, of miskien die gedagte dat hy n naai gaan kry moes hom goed opgewerk het want toe ek agter die dam stop dat ons die pype gou kan aflaai was Jakob dadelik af en het by die deur kom staan want hy het geweet ek is jags en dit is n kans wat hy nie wil laat verbygaan nie, en wel, ek ook nie. Daarvoor was ek nou al te lus. Hy wou dadelik net daar seks hê en het sy gulp oopgemaak en sy piel uitgehaal, styf maar nog op pad om stokstyf te word. Toe ek daardie piel sien het my weerstand heeltemal verbrokkel.

Ek het my broekie uitgetrek en agteroor gaan lê op die bakkie se sitplek. Jakob het my bene oopgedruk en probeer om by die stuurwiel verby te kom en binne oomblikke was hy in my, maar kon nie sy hele piel inkry nie. Ek het my heupe opgelig in n poging om hom dieper in te kry, maar die gesukkel en sy opgewondenheid het gemaak dat hy te gou kom, meeste daarvan op die bakkie se sitplek. Ons was albei uitasem van die inspanning en ek was teleurgesteld dat ek nie gekom het nie, maar daar was nie tyd om weer te probeer nie. Ek het skoongemaak so goed ek kon en nie weer my broekie aangetrek nie.

n Paar minute na ons teruggekom het, het my ouers gery. Hulle sou ten minste n halfuur weg wees en dit was al wat ons nodig gehad het. Ek het die bakkie in die garage getrek en melkkamer toe geloop. Ek wou nie meer langer wag nie. Alles wat voorafgegaan het, al die gewag vir die regte geleentheid, die vat en voel aanmekaar, die skelm kyke en uitlokking, was net te veel.

In die melkkamer is daar n lekker breë bankie waarop ek kan lê. Jakob het gevolg en binne oomblikke was ek op my rug met my rok opgetrek en my bene wyd oop en Jakob tot teen sy knaters binne in my. Daar was nie meer tyd vir lus maak en speel nie, dit was nou tyd om te naai. Ek kon behoorlik uiting gee aan my lus en toe die orgasme sy piek bereik het ek gekerm en deur saamgeklemde tande hortend asem gehaal. Ek het hom vasgegryp om die lekker daar te hou. “Ek soek nog” het ek met toegeklemde tande gesê. “Ek ook, ek soek nog. Ek sal nie nou klaarmaak nie” het hy my gerusgestel. Ek wou nie hierdie lekker laat verbygaan nie. Omdat Jakob n rukkie gelede gekom het, het die tweede keer bietjie langer gevat. Dit het my kans gegee vir n tweede orgasme wat nie so fel was as die eerste een nie, maar nogtans baie lekker. Jacob het opgestaan en my beskou terwyl ek my asem terugkry. Hy het op sy knieë gaan staan en my poesie van alle kante beskou en bevoel. Ek het nie omgegee dat hy kyk en voel nie, maar dit maak my jags. Toe hy opstaan het ek sy sopnat piel gevat en daarmee begin speel terwyl die kom uit my uit loop. Ek wou nog nie ophou nie, dit was te lekker Ek sou seker nog n rondte kon maak maar ek was bang my ouers kom terug voor ek kans gekry het om skoon te maak. Ek het die bankie afgevee en myself so goed as moontlik afgevee en gou gaan was voordat my ouers teruggekom het. Ons kon maar nog n rondte gedoen het want my ouers het eers n uur later teruggekom.

Ek was nou behoorlik ingewy en wou net naai by elke geleentheid. Jakob het ook al meer en meer begin roekeloos word en die kanse was te groot dat ons gevang sal word, maar dis nie so maklik om jou rug te draai op so n piel en so n opgewondenheid nie. Gelukkig het ek werk gekry in die dorp en het seks met Jakob gestop. Ons het wel nog so skelmpies gevat en gevoel wanneer ek n naweek by die huis is, maar dit het tot niks meer gelei nie. Die feit is dat my sekslewe daarna baie gebaat het by hierdie ondervinding en oor die jare het ek nog n paar geleenthede gekry en gebruik. Ek en Jakob het so 2 jaar later weer n geleentheid gehad. Daarna het ek en my man (ek is intussen getroud) verhuis en Jakob het net n goeie herinnering geword.

Dankie vir al die mooi kommentaar.

Sandra.

Tags: interacial


Comments