Written by Wilhelm Loma

Fact
01 May 2019


Lank, lank gelede

Hierdie het baie jare gelede gebeur toe ons nog jonk en jeukerig was, maar dit laat my nounog steeds horing kry as ek daaraan dink.

Ons was so 4 jaar getroud, vroulief was toe so 6 weke swanger (het ons eers later uitgevind). Ons was nog erg verlief en nog meer jags. Daardie dae was seks met n swartman streng verbode, maar daar was maar baie blankes wat die swart kat in die donker geknyp het. My vrou was nie een wat veel erg gehad het aan seks met n ander man nie, daarvoor was sy te preuts, of dalk net n bietjie onskuldig, maar n groot piel het haar ook maar haar asem laat intrek.

Ons het baie keer gefantaseer oor so n groot piel en hoe dit sal voel as hy so in haar nat poesie ingly, dan het sy vreeslik jags geword, en ek natuurlik ook, wat dan gelei het tot baie lekker seks. Omdat sy op n plaas grootgeword het, het sy al n keer of twee n ontblote piel gesien vir n oomblik wanneer een van die werkers water afslaan en ook n keer toe sy die bediende moes gaan roep, en die se man kaal in die deur van hulle kamer gestaan het. Dit het nogal groot indruk op haar gemaak en natuurlik het ek hierdie gebruik as ek haar wou jags maak. Daarom was n groot swart piel n sensitiewe onderwerp en met die regte aanmoediging en omstandighede kan dit tot iets lekker lei.

Die dag van die gebeurtenis was ek by die huis met verlof. Daar was n paar dinge wat ek moes laat regmaak voordat ons sou weggaan vir 2 weke. Die firma waar ek gewerk het, het hulle eie onderhoudspan gehad, en alle onderhoud aan die huise word deur die mense gedoen. Ons het die leier van die span goed geken want hy het al n paar keer goed kom regmaak in die huis en ons het al oor heelwat goed gepraat en grappies met mekaar gemaak. Sy naam was Andries, n baie vriendelike en grapperige mens, seker so tussen 35 en 40 jaar oud. My vrou en Andries het goed oor die weg gekom met mekaar, sy het altyd vir hom koffie of tee gemaak en dan het hulle met mekaar geskerts. Andries het al n paar keer op n Saterdagoggend net opgedaag en kom help met allerhande takies, partykeer het ek gewerk, dan was my vrou en Andries alleen. Ek dink Andries het maar net geleentheid gesoek om naby my vrou te wees in die hoop dat hy iets sou kon regkry. Een van die kere wat Andries iets kom regmaak het, het my vrou my gesê sy het Andries se piel gesien, sy broek se gulpknope was nie behoorlik toe nie en sy piel was gedeeltelik sigbaar. Volgens haar was dit nogal n grote. Ons het natuurlik daardie aand weer n baie lekker sessie gehad. Sy word sopnat en bewerig as ek haar vra hoe dink sy sal so n groot piel voel maar sy wou haar nie laat ompraat om dit te probeer nie. Andries se naam het dan ook baie opgekom in ons fantasië. Ek kon sien dat my vrou baie gemakliker geraak het met Andries en ek wonder nou of sy op haar eie dalk al oor hom gefantaseer het. Dit het ook al gebeur dat my vrou slegs in haar nagrokkie geklee was wanneer Andries kom help het en dit kon ook n groot dryfveer gewees het vir sy onbeplande besoeke. Ek is seker dat hy al heelwat meer gesien het as wat hy veronderstel was.

Andries was vroeg die oggend al daar. Ek het die deur oopgemaak vroeër om die kat of die hond te laat uitgaan, kan nie meer onthou of dit die kat of die hond was nie, en weer teruggeklim agter vroutjie se rug in. Die deur het sommer oopgebly want daar was mos nog nie soveel “crime” in daardie dae nie. Ons het later as gewoonlik in die bed gelê. My vrou was net op pad om te gaan koffie maak en het sommer in haar “shorty pajamas” kombuis toe geloop, sonder n broekie, want ons was besig om te speel. Ons was albei al n bietjie opgewerk en die soppies het al begin uitloop. Ek het agter haar aangeloop tot by die kombuistafel en so staan-staan nog n bietjie gevryf en gesoen. Ons was nog besig, ek het met my rug teen die kombuistafel gestaan en sy was teen my. Ek het so oor haar kaal boudjies gevryf terwyl sy op haar tone staan om my te soen. In daardie tyd moes Andries in die deur verskyn het. Hy moes n goeie paar sekondes gestaan en kyk het voordat ek hom gesien het. Ek het probeer om die nagrokkie af te trek maar dit was te kort om haar boudjies toe te maak. Toe Andries praat het sy dadelik omgedraai met my arms nog om haar wat veroorsaak het dat haar nagrokkie voor n bietjie opgelig het en vir Andries n lekker “flash” gegee. Sy het om die tafel geloop en probeer om die tafel te gebruik om agter weg te kruip. Sy het op n stoel gaan sit sonder om te dink dat sy baie meer ontbloot as sy sit. Die feit dat Andries haar so beloer het moes haar sekerlik gestimuleer het.

Ek het met Andries reëlings gemaak en die werk bespreek. Terwyl ons praat, het sy oë kort-kort in my vrou se rigting gedwaal. Andries het sy gereedskap gaan haal en gevra of hy iewers kan verklee. Hy moes sy werksklere aantrek en omdat daar nie n bediendekamer of n motorhuis was nie, het ek hom sommer op die stoepkamer laat aantrek. Ek en my vrou is kamer toe, sy wou dadelik ander klere aantrek, maar ek het haar eers n bietjie geterg oor die feit dat sy arme Andries so opgewerk het. Ek het haar van agter om die lyf gevat en so oor haar poesie gestreel.

“Is jy nat?” het ek gevra en my vinger so deur gesleep. Sy was nat en nogal meer as gewoonlik.

“Het jy gesien hy kry horing?” het sy gevra.

“Nee, ek het nie gesien nie”.

“Ja, hy het gegroei. Ek dink nie hy het gehoor wat jy vir hom gesê het nie, sy aandag was net onder my rok”.

“Dink jy hy het darem iets gesien?” vra ek ewe onskuldig.

“Te oordeel aan die beweging in sy broek moes hy baie gesien het”. antwoord sy.

“As jy hier deur die gordyn loer sien jy hom dalk uittrek”. Die stoepkamer is langs ons slaapkamer.

Sy trek die gordyn n skrefie oop en loer daardeur. Ek hoor net hoe sy haar asem intrek.

“Wat sien jy?” vra ek.

“’n Yslike piel. Nie so lank nie maar so dik”. Sê sy. Ek hoor die jagsheid in haar stem en ek weet as ek haar nou vat gaan ons naai dat die sop spat. Ek gaan staan agter haar en steek my hand onder haar rokkie in. Toe ek aan haar poesie raak, kreun sy so n diep kreun. Sy is sopnat.

“Sal jy darem jou hand om hom kry?” vra ek om die gedagte n bietjie aan te help.

Sy vat my piel en gee hom so n drukkie. “Dit sal lekker wees om so ‘n piel vas te hou” sê sy.

“Gaan help hom aantrek” stel ek voor.

“Is jy laf. Hy sal my mos gryp” sê sy verontwaardig, maar haar oë bly vasgenael op sy piel. Sy is nou al vreeslik jags en vat kort-kort aan my piel.

Andries het n flenter werksbroek aangetrek wat nie meer gulpsknope het nie en dus oopfler. Ek het gehoop dat daar n glips gaan gebeur en ek wou seker maak my vrou is daar om dit te sien, daarom is ons saam kombuis toe. Die werk wat hy moet doen is eerstens om die zink se uitlaat te vervang. Hy het op sy rug gaan lê en begin pype losmaak. Toe die water begin lek vra hy n bak of emmer om die water in op te vang sodat dit nie die vloer te veel bemors nie. My vrou gee vir hom n emmer aan. Hy het half uitgeskuif om die emmer te vat, wat hom nou n onbelemmerde uitsig gee op my vrou se kaalbas onder die kort rokkie. Dit veroorsaak natuurlik dat hy horing kry en omdat sy gulp oop is, klim die meneer halfpad by sy broek uit. My vrou sien dit en trek haar asem vinnig in. Ek sien wat gebeur en wou eers keer, maar besluit toe om haar te los want ek sal later die vrugte pluk.

“Dis nou n meneer piel daardie” sê ek. “Dink jy hy sal pas?”

“Moenie laf wees nie” sê sy verontwaardig.

“Speel bietjie saam, toe” pleit ek. “Ek wil sien hoe groot word hy”

“En as dit hande uitruk, wat maak ek dan?” vra sy.

“Ek sal mos keer. Jy kan mos besluit hoe ver jy wil gaan”. Stel ek haar gerus. “Jy kan natuurlik op hom gaan sit as jy wil” terg ek haar. Sy mik n klap na my en ek koes weg.

Andries het intussen vasgedraai en vra dat ons die kraan oopdraai om te sien of dit nog lek. Ek knik vir my vrou om die kraan te gaan oopdraai. Sy gaan staan effens wydsbeen en draai die kraan oop. Andries vra haar om die prop in te sit en bietjie water in die wasbak op te vang en dan die prop uit te trek sodat die water met meer druk kan uitloop. Dit veroorsaak natuurlik dat sy langer moet staan, en dus dat Andries langer kan kyk. Ek het intussen in die sitkamer inbeweeg sodat ek uit Andries se gesig uit is maar nog steeds my vrou kan sien. Andries moes gedink het ek is weg want hy het regop gesit en stip na my vrou se poesie gestaar. Hy het sy hande aan n lap afgevee en sy piel uitgehaal en baie stadig oor die kop gevryf. My vrou het vinnig in my rigting geloer en ek wys haar om aan sy piel te vat. Sy het haar kop geskud, maar tog bly staar na Andries se horing. Ek het so gaan sit dat ek om n stoel se leuning moes loer om te sien wat aangaan.

My vrou het kamer toe gestap. Andries het opgestaan en sy piel teruggesit. Ek het gedink my vrou is kwaad of bang en het besluit om nie verder te gaan nie, maar sy was binne oomblikke terug en het by Andries gaan staan, maar met haar rug na hom toe. Hy het nader gestaan en sy horing teen haar boude gedruk, sy hand voor om haar gesit en onder haar nagrokkie in oor haar poesie gevryf terwyl hy rondkyk om te sien waar ek is. Ek kon hoor hoe sy haar asem hard intrek, omdraai, en so voor sy wegstap, sy piel n drukkie gee oor sy broek. As dit eers so ver gevorder het, is die omdraaikans maar min. Hier kom n ding, het ek gedink.

Ek het begin beweeg sodat Andries bewus word van my en toe kamer toe gegaan. My vrou was bewerig van jagsheid en wou net hê ek moet haar dadelik naai. Ek wou nie hierdie geleentheid laat verbygaan nie.

“Hoe voel sy piel?” het ek saggies gevra.

“Groot en stokstyf” het sy gesê

“Het hy aan jou gevoel?” wou ek weet, alhoewel ek dit reeds weet.

“Ja” het sy saggies geantwoord.

“En wat sê hy?” wil ek weet.

“Hy sê hy soek my”

“Jy weet natuurlik wat dit beteken?”

“Ja, ek weet”

“Is jy lus vir daai groot piel?” Weer het sy “Ja” geantwoord.

“Hoekom het jy nie bietjie met hom gespeel nie?” vra ek.

“Nee, hy sal my naai”

“Nou, laat hom!”

“Nee, ek kan dit nie doen nie” Sy is nog steeds te bang.

“Gaan staan weer by hom en as hy weer sy piel uithaal dan speel jy met hom. As hy jou wil bykom dan gaan jy stoepkamer toe. Hy sal agter jou aankom. Ek sal solank gaan bad” het ek haar aangemoedig. Ek wou haar gerusstel dat sy genoeg tyd sal hê sonder dat ek sal inmeng. Sy hoef nie te weet dat ek gaan afloer nie.

“En as hy my wil naai, wat maak ek dan?” vra sy, maar met baie minder teestand.

“Hy kan jou net naai as jy wil, en ek dink jy wil”. Ek besef dat sy dit oorweeg en ek stoot haar in die rigting van die kombuis. Ek sê vir haar dat ek solank gaan bad, hard genoeg sodat Andries ook kan hoor en ek stap badkamer toe, maar glip by die spaarkamer in. Nie lank daarna nie hoor ek haar in die stoepkamer. Ek maak die gordyn op n skrefie oop en gaan sit op die bed vanwaar ek haar kan sien. Ek het net gaan sit toe Andries inkom en reguit na haar toe stap en haar hand vat en op sy piel sit. Sy het sy piel uitgehaal en hom begin skommel. Andries wou egter nie tyd mors nie en het haar agteroor op die bed laat lê en sommer dadelik tussen haar bene ingeklim. My vrou het nog probeer toemaak met haar hand, maar hy het sy twee vingers so deur haar sloot getrek, op en af en toe albei vingers diep in haar ingedruk. Sy het begin skreeu en seker besef ek gaan hoor en die skreeu in haar keel gesmoor. Andries het sy piel met sy hand gevat en hom so twee keer op en af deur haar sloot getrek, seker maar om die soppies te smeer vir n makliker penetrasie, en dit was nogal maklik alhoewel hy dit stadig gevat het, maar sy geduld het opgeraak toe hy sien sy is net so lus soos hy, want sy het haar heupe opgelig en haar bene wyer oopgemaak. Met n paar stote is hy in tot sy volle lengte. Vroutjie het haar heupe opgelig dat omtrent net haar kop en hakskene op die bed geraak het. Sy het aanhoudend gekerm, maar dit was n genotvolle kermgeluid. Sy was by alle rede verby, daar was nou net een ding en dit was naai. Sy het haar bene om sy heupe geslaan en sy boarms vasgegryp en met oorgawe by sy ritme ingeval.

Dit is een van die mees eroties tonele om te sien wanneer n groot superstywe swart piel in n sopnat wit poes ingedruk word. Ek moes my hande weghou van my eie piel af, want ek sou gekom het met die geringste aanraking. Hulle het nie lank gehou nie voordat vroutjie begin styfskop het nie. Sy het met n allemintige klem hom dieper probeer intrek, sy arms gelos en weer vasgegryp terwyl sy sulke fyn geluidjies maak en haar hele lyf begin ruk. Haar orgasme het langer as 30 sekondes aangehou voordat sy effens bedaar het. Andries was egter nog nie klaar nie. Hy het net n paar oomblikke gehuiwer en toe weer die tempo versnel. Hy het sy hande onder haar boude ingedruk en haar probeer optel om sy piel nog dieper te probeer indruk. Sy het eers haar arms en bene oopgegooi maar die aanslag was te veel. Sy het duidelik weer opgebou na n volgende orgasme. Sy het hom weer aan die bo-arms beetgekry, gelos, hom om die nek gegryp, daar gelos en toe probeer om sy boude vas te gryp en hom dieper in te trek. Hulle het albei begin al harder en met korter tussenposes geluide maak totdat Andries skielik styfskop en probeer om sy piel dwarsdeur my vrou te druk. Hulle het gelê en ruk en bewe en kerm totdat hulle uitgewoed was.

Andries het uitgetrek en opgestaan, sy piel lyk nie of dit enigsins slapper geword het nie. Vroutjie het probeer opstaan maar die kom het begin uitloop en al wat sy kon doen was om met haar hand te probeer toehou. Andries het sy broek opgetel en n lap uit sy sak uitgehaal en vir haar aangebied, maar daar was snesies op die bedkassie waarmee sy haar begin skoonmaak het. Toe sy opstaan het Andries probeer om haar so staan-staan te penetreer. Dit was seker vir hom n geleentheid wat hy nie maklik weer sal kry nie en daarom wou hy die meeste daarvan maak. Hy kon egter nie so maklik penetreer nie, hy is heelwat langer as my vrou, maar dit het hom nie afgesit nie. Hy het iets gesê en my vrou het weer op die bed gaan lê. Binne oomblikke was hulle weer aan die gang met nog groter dringendheid, kompleet asof dit die laaste naai vir albei sal wees. My vrou het eerste gekom en kort daarna het Andries sy tweede keer my vrou se poesie laat oorloop. Hierdie keer kon ek egter nie terughou nie, ek het vinnig badkamer toe en binne enkele sekondes het ek gekom soos nog nooit tevore nie.

Toe ek uit die badkamer kom is my vrou in die kamer en Andries al buitekant. Nodeloos om te sê dat ek en vroutjie vir die volgende uur in die kamer gebly het, en vir jare daarna nog steeds jags geword het oor Andries se piel. Alhoewel my vrou dit geniet het, het dit nie haar gewoonte geword nie en daaroor is ek nogal bly.


Comments