Fact
08 Aug 2017


Die dag het soos al my ander dae van die week begin. Myself uit die bed kry, koffie drink, ontbyt eet, wakker word, werk toe … Toe besef ek dat ek vandag vir die werk moet weggaan en dit so “per ongeluk" uitgewerk het dat my skoonsuster se wederhelfte vir die werk moes weggaan. Ons het dit nie eens aan iemand genoem nie en het vreeslik uitgesien na ons gesteelde uurtjies. Sy het natuurlik die weddenskap verloor toe my span haar span in die Super14 verslaan het. Die resultaat was dat ek enigiets van haar kon kry.

Die pad op die platteland het verbygevlieg en ek het in die hotel ingeboek en seker gemaak dat al my papierwerk in orde was. Laat die middag het sy my kom oplaai en al die werkers wat by die plaashuis werk, afgegee. Skielik was ons alleen. Eers gesels ons oor ditjies en datjies en toe gaan ons in die huis in.

My oë was vasgenael aan haar sexy stert en die manier waarop die boudjies so op en af wip soos sy teen die trappe uitklim. So ver sy loop, trek sy uit, eers die T-shirt, toe die bra, en toe sy heel bo is, word die kortbroek ook uitgetrek.

Sy was kaal behalwe vir ‘n sexy blou g-string and haar juwele. Ek was soos ‘n skoollaaitie, so asof dit die eerste keer was wat ek ‘n kaal vrou sien. Sy kyk terug en glimlag, terwyl sy saggies oor haar klipharde nippels streel. Haar hand gly tussen haar bene in en sy sê: “Kom, swaer, jy moet jou weddenskap opeis en ek moet my skuld betaal!" Ek kom stadig tot verhaal en begin van my klere uittrek. Eers my skoene, jeans en hemp, en toe my onderbroek wat so haak-haak oor my kliphardheid sukkel om af te kom. Sy glimlag en vat my in haar hand en streel my so op en af terwyl ons die handdoeke kry en aanstap na die slaapkamer. Hier brand kerse, die bed is vol roosblare en ek sien lekker champs! Ek skink vir ons elk ‘n glasie en sê sy moet op die bed gaan lê.

“Wat gaan jy van my eis?” vra sy. Voor ek kan antwoord, sê sy: “Ek wil jou graag verras, maar as dit jou nie bevredig nie, kry jy ‘n tweede kans" en glimlag baie stout. “Ek weet van ons gesprekke daar is iets wat jy baie graag wil doen en nie ek of jy kry dit by die huis nie.” Nou is ek nuuskierig en kan my lus nie hou nie..

Sy gaan lê op haar rug en ek verdrink in haar sexy lyf en gooi olie in my hande en begin om haar te masseer. Haar arms, bene, hande, en dan haar lieflike borste, waaraan ek natuurlik baie ekstra tyd spandeer. Ek bly vryf totdat haar nippels kliphard uitstaan en ek hoor hoe haar asem jaag. Ek spandeer ook tyd om haar bobene en tussen die bene te vryf en raak so nou en dan aan haar skoongeskeerde heerlikheid. Ek is teen dié tyd al kloppend hard en moet mooi staan dat ek nie teen haar druk nie. Haar voete kry ook ‘n beurt en ek spandeer ekstra tyd, want ek weet dit maak haar mal. Teen dié tyd is sy ook al lekker lus en ek vryf haar nek, rug en laerrug en af na haar dun middeltjie toe. Ek sien hoe nat sy is en glimlag toe ek sien hoe hard haar nippels is. Ek vertraag my massering en gaan af na haar sexy boudjies toe. Hier knie en masseer ek lekker diep en hard en gooi nog meer olie op. Af tussen haar dye in en weer op boontoe. My vingers terg haar natheid en ek spandeer baie tyd aan haar sexy agterent. My vingers werk tussen haar heerlikheid en dan vat sy my hand en vou dit sodat net die middelvinger stokstyf staan. Sy kyk my in die oë en met al die lekker natheid wat sy bymekaar maak, druk sy saggies my vinger tot by die eerste lit agter in! My konserwatiewe skoonsus is toe bietjie kinky! Sy vat my hand en gee die pas aan sodat my vinger lekker in- en uitgly. Elke keer is dit bietjie dieper en hou sy dit langer in. Haar oë is so stout en sy lek haar bloedrooi lippies en terg my met haar tong. Ek begin dit ook nou geniet en ek vat meer tyd en gly net dieper in en hou my vingers langer daar. Ek sien sy glimlag en sy sê: “Ek het gehoop dit gaan my straf wees, maar wil dit al jare doen en weet dat jy dit ook wil doen, maar nie die geleentheid kry nie! Wees net geduldig en rustig sodat jy my nie seermaak nie. Ek het dit nog nooit gedoen nie." Ek glimlag en gaan lê agter op haar met my hardheid wat tussen die twee boudjie gaan lê. Sy draai haar kop en ons soen; ons tonge glip in mekaar se monde in en sy druk terug met haar heupe. Ek vat haar borste in my hande en pomp op en af in die glibberige gleufie tussen haar boudjies. Ons is albei verby lus en ek weet dat ek nou my deel van die weddenskap gaan opeis. Ek kan amper nie my lusheid vir dié getroude skoonsuster van my hou nie. Ek vat nog van die olie en gooi ‘n goeie klomp in die gleufie in tot dat dit lekker afloop. Ek gaan lê weer op haar en rus op my arms sodat al my gewig nie op haar is nie en kry weer daai pragtige borste in my hande en rus tussen haar boudjies. Die olie maak ons lekker glad, terwyl ek haar weer soen en tussen die boudjies begin pomp.

Ek was nog nooit so lus en hard nie. Nie eens in my tienerjare nie, en ek wil hierdie sexy lyf onder my net lekker bykom. Ek begin om so elke derde keer bietjie nader aan die teiken te kom. Sy sak ook haar lyf sodat my hardheid aan die agterdeur klop. Dan voel ek hoe net die punt effens ingly en weer uitgly. Dit word verskeie kere herhaal en sy hou partykeer heeltemal stil. Dan, na so ’n paar sekondes, druk sy weer haar heupe terug. Ek voel dat teen dié tyd ek al so ’n klein entjie in is. Sy staan heeltemal stil en dan sak my hart in my skoene. Sy trek heeltemal weg sodat ek uitgly. “Seker die einde," dink ek. Dit is dalk te seer en sy wil nie meer verder gaan nie.

“Sit ‘n kondoom aan," vra sy. Binne ‘n minuut is ek in ‘n sakkie en reg en neem die posisie in. Ek is ook geolie en nog harder as tevore en reg vir haar! Haar gleufie tussen die boudjies is so glibberig dat ek sukkel om opgelyn te kom, maar toe ek die vind ek die teiken en ek glip gou in tot waar ek laas keer was. Sy hou haar heupe stil en ek wag, dan stoot sy in een oomblik terug sodat ek al die pad ingly! Weer moet ek stil hou terwyl sy haar asem probeer terugkry. Sy draai haar gesig uit die kussing en ek kan hoor hoe haar asem jag – een oomblik dog ek sy bereik al klaar ‘n orgasme. Sy gly toe haar hand tussen haar bene in en speel met haarself. Ek hou net doodstil en laat haar maar met haar heupe terugstoot en vorentoe gaan. Óf ek het genoeg lube gebruik óf sy het dit dalk al tevore gedoen, want dit was heeltemal te maklik vir ‘n eerste keer! Sy het nie eens tyd geneem om gewoond te raak aan die rek nie en het my sommer byna onmiddellik verseker sy is OK en ons moet aangaan!

Die volgende vyf minute was hemels! Dit was net die beste en die lekkerste seks wat ek nog ooit gehad het. My hardheid was in die styfste en kleinste plekkie wat ek nog ooit was en ook die diepste wat ek nog ooit was. Ek het stadig, so ver as ek kon, uitgetrek en weer so diep as moontlik ingegly terwyl sy al nader aan haar orgasme gekom het. Haar vingers het heerlik met haar klit gespeel en net iemand wat al ooit ook in my posisie was, sal kan weet hoe dit voel! “Hemel op Tafelberg," sing iemand en ek weet nou hoe dit voel!

Sy het haar kop gedraai en gesê ek moet net nie stop nie. “Soen my asseblief,” vra sy en ons tonge gly oor mekaar. Na so ’n paar minute voel ek hoe haar lyf begin spoed optel en haar heupe al harder en dieper begin terugslaan. Sy begin hard asemhaal en toe sy haar orgasme bereik, toe voel ek hoe haar lyfie saamtrek en my begin melk. Toe sy klaar is, rol ek haar op haar rug en trek die kondoom so vining moontlik af en trek haar bene op en glip toe weer daar in. Ons sukkel om ‘n kussing onder haar in te kry en toe ek weer lekker aan die gang is, trek sy haar bene so ver op sodat ek nog dieper kan ingaan. Ek pomp toe met alles wat ek het terwyl sy weer met haar klit speel terwyl ek toe met groot spoed in en uit pomp. Ek was kliphard en voel soos ‘n stuk staal terwyl ek haar gesig sien wat vol plesier is. Die aartjies in haar nek span styf en sy word rooi in die gesiggie en ek weet dat sy weer nader aan haar orgasme kom. Dan ontplof sy weer en dié keer is alles te veel vir haar as sy kom en kom en kom … Sy druk haar bene teen mekaar en geniet ‘n reuse-orgasme! Ek was so op die nippertjie van fyndraai toe sy kom, en hoe ek ook al probeer om in haar te bly, kan ek nie, met haar lyf wat so styfspan terwyl sy ‘n orgasme kry nie. Ek probeer weer ingaan, maar haar liggaam weier toegang in haar orgasmiese oomblikke.

Sy kry toe my kloppende hardheid in haar mond en sluk sommer ‘n groot deel diep in en daai pragtige rooi lippies maak instinktief oop en suig my in. Dit is al wat nodig was en na ‘n enkele paar pompe word haar sagte gekerm onderbreek deur dik strome kom wat in haar mond ontplof. En het ek gekom! Ek het na die hoeveelste spuit eers besef dat die sexy skoonsussie seker gedink het ek het al gekom en nie die volle omvang verwag het nie! Toe sy my uit haar mond haal en die handdoek vat om op uit te spoeg, glimlag sy net. “Wat ‘n surprise," lag sy en ek weet toe sommer dat sy die meeste gesluk het. Ek gee haar ‘n lekker soen en ons klim in die stort!


Comments