Fact
01 Jul 2019


Hierdie gebeurtenis het so 2 jaar terug met my gebeur.

Ek het redelike vrye tyd gedurende die week omdat ek nie uit 'n kantoor uit werk nie. My kantoor is my kar. So gebeur dit een oggend wat ek nogal baie jags wakker geword het, en ek besluit toe om na my gunsteling park toe te ry waar mense nogal gereeld spyker. Partykeer is jy lucky dan kan jy van ver af kyk en ander kere sien jy maar net die kar skud van lekkerkry.....

Ek daag by die parkie op en ek sien so een of twee karre wat daar staan. Die karre het ek nou al so met die tyd leer ken. Ek ry so draai binne in die parkie om te kyk of daar iets aan die gang is maar dit was daardie betrokke dag bietjie stil. Ek sit so rukkie in my kar onder n boom en speel op my selfoon, toe besluit ek maar om te ry. Ek het gedink ek gaan maar ander dinge afhandel en nie verder my tyd mors nie. Op my pad uit, sien ek 'n kar inkom, so klein rooi karretjie met 'n omie in wat ek so in sy vyftigs skat. Langs hom sit 'n vroutjie met lang swart hare en 'n mooi gesiggie en ek skat haar nie 'n dag ouer as dertig nie. Hulle kom ingery en soos ek verby hulle ry sien ek die girl kyk so met 'n stout glimlaggie na my kant toe. Hulle draai toe om en ry agter my aan oppad na die uitgang toe. Soos ek opkyk in my spieeltjie sien ek die kar het sy park light aan, wat in my taal beteken dat hulle belang stel. Ek stop langs die pad en maak of ek my foon antwoord sodat hulle voor my kan ry en sodoende kan sien waarheen hulle ry.

Ek ry toe agter hulle aan en sien dat hy elke nou en dan opkyk in sy tru-spieeltjie, so asof hy net seker maak ek agtervolg hulle nog. Dit was baie weird en definitief 'n eerste vir my, maar ek het maar gegaan met die flow. Snaakse dinge flits deur my gedagtes, soos wat as hulle my na 'n lokval lei......of my gaan besteel? Anyway, soos ek agter hulle ry kan ek nie help en wonder waar hulle my heen vat nie. Daar voor sien ek hulle draai toe regs in by die begraafplaas. Die begraafplaas is nogal groot met baie hoë bome en versteekte paadjies ens. My piel begin toe klop in my broek want daar kan net een rede wees waarom hulle hier inry. Ek ry vir so 500m agter hulle aan, en sien toe dat hulle links draai in so nou stegie en hulle ry tot heel agter onder die hoë bome in teen die grensdraad. Van die paadjie af sal jy nie sommer 'n kar daar sien nie.

Ek stop toe in die hoof paadjie en besluit toe om te loop en ky wat daar aangaan, onder die dekmantel van grafte kyk as hulle my sou vra wat ek daar maak.

Ek maak seker my kar is gesluit en ek loop so stadig tussen die hoë grafstene deur om te kyk wat by die kar aangaan, maar ek is te vêr om iets te sien. Ek neem toe my posisie in agter 'n hoë grafsteen so 10 tree van die kar af. Ek sien hoe hulle mekaar vry en dit lyk nogals intiem op daardie oomblik. Ek kyk rond om my om seker te maak niemand sien my nie.

Eweskielik gaan die deur aan sy kant oop, nou kan ek in die kar inkyk en dink toe hulle moet weet ek is naby. Ek sien hom terug lê in die kar se stoel met geen broek aan nie. Sy leun oor en suig aan sy dik, lang piel en begin hom so stadig te tos. Soos ek agter die grafsteen staan, steek net my kop bo die steen uit. Terwyl sy hom suig kyk sy so een of twee keer in my rigting. Sy kyk my stip in die oë terwyl sy daai piel saggies masseer. Sy weet ek kyk en ek kom toe effens agter die steen uit met my broek op my knieë en begin met myself speel. Af en toe kyk sy op om te sien wat ek doen. Dit lyk toe asof sy vir hom vertel dat ek daar is en dat ek hulle afloer.

Sy sit regop en gaan sit op die agtersitplek van die kar. Hy klim toe kaalgat uit en ek sien net hoe swaai daai moerse piel van hom heen en weer. Hy gaan sit ook agter langs haar. Teen die tyd weet ek vir 'n feit dat hy weet ek is daar, al het hy nie vir my gekyk nie.

Ek sien sy trek haar klere uit en ek besluit toe om nader te stap. Ek stap toe stadig nader met my piel in my hand en sien dat sy op haar rug gaan lê het. Hy maak die deur oop en gaan lê tussen haar bene. Fok ek dog ek gaan flou val. Teen die tyd staan ek omtrent langs hulle terwyl hy sy piel so teen haar poesie vryf. Hy druk sy piel lekker hard in en ek sak af om te kyk hoe lekker hy haar nou naai. Ek sien hoe daai dik piel van hom in daai kort geskeerde poesie in en uit gly. Hy naai haar lekker vinnig en sy begin te moan. Jy hoor hoe klap daai velle teen mekaar soos hy haar lekker vinnig en diep steek. Ek gaan sit letterlik op my hurke en tos. Die precum is so baie dat dit voel asof ek klaar gekom het. Dis hemel op aarde soos wat hy haar hier voor my oë naai. Ek kyk weer rondom my of ons nog alleen is, want ek is so in vervoering dat ek nie sou agterkom as iemand sou aankom nie. Sy gee so harde gil en begin ruk soos sy orgasme bereik, hy naai nog harder en vinniger en ek voel asof ek kan mal raak van opgewondenheid. Sy gee die mees onaardse gille soos wat sy ruk onder hom, en ek hoop met alles in my dat hulle nie nou al sal klaarmaak nie. Hy kom regop en sien my en gaan sit plat in die agtersitplek. Sy kom ook orent met haar bloedrooi wangetjies en suig daai kom van sy piel af. Ek kon my oë nie glo nie. Sy kyk my so skaam uit maar tog so jags, die jagsheid in haar gesig is so arousing.

Nadat sy hom skoon gesuig het, sê hy vir haar dat sy moet omdraai. Hy klim uit en kyk vinnig rond, salig bewus van my wat langs hulle staan. Hy trek haar effens uit die kar uit en sy buk vooroor. Hy naai haar weer van agter af en die keer 'n bietjie stadiger. Ek sak weer af om die aksie van nader te bekyk. Haar sagte wit boudjies en haar sopnat dosie kry vandag 'n pakslae! Hy is baie manlik gebou en hy het die piel van 'n pornstar. Ek sien hoe daai paal daai poesie laat oop en toemaak en so af en toe gly hy uit dan gly sy piel oor haar clit oppad ondertoe. Dan sien ek weer hoe druk hy hom in en daai lippies so stadig padgee om plek te maak vir daai piel. Hy vang weer lekker ritme en skielik begin hy kreun. Hy haal sy piel uit en sy draai vinnig om terwyl hy die eerste komstraal in haar gesig skiet. Sy maak haar mond groot oop en suig al daai man sap uit. Ek is ook nou op fyndraai en ek staan effe terug want toe my eerste komstraal uitkom skiet hy so meter vorentoe. Sy sit oop bene terwyl ek klaar kom en in daai opgeswelde poesie vaskyk. Sy hou my piel mooi dop.

Ons het toe begin gesels terwyl ons skoonmaak, en ek kom toe agter dat sy die ou se skelmpie is. Sy werk vir hom en hulle hou albei daarvan as iemand vir hulle kyk. Sy komplimenteer my oor my piel en sê dat sy van my hou. Hy vertel my toe dat hulle gereeld hiernatoe kom om skelm te naai maar hulle soek nou al lank na iemand wat nie pushy is nie, net om te kyk. Ek vra hom toe of hy sal toelaat dat ek volgende keer saamspeel en hulle was heel ingenome daarmee maar ek het hulle nooit weer daarna gesien nie. Ek het so lucky gevoel dat ek nie verder wou push vir selnommer ens. nie.

Ek wens ek kan weer in haar vasloop want ek sal haar so graag wil naai.........................


Comments