Written by Anonymous

Other
23 Feb 2019


Dis 'n Saterdag oggend, vroeg ek voel nie eers lus om my oë oop te maak nie. Dit moet nog donker wees dink ek. Dis winter en kamer is warm. Die gaansveer duvet is paradys, en ek gaan nie opstaan nie, my kamerjas le op die stoel, en my wit sagte broekie is al wat ek aan het.

Die lug hang swaar met die soete reuk van parfum. Die stilte is my saligheid. Ek kan vir 'n slag dink. 'N gedagte, 'n gevoel het my wakker gemaak. Ek het nie beheer oor die prikkelendheid nie.

Soos ek ontwaak uit die sprokie in my droom, probeer ek onderskei wat is die werklikheid, en wat is droomland. Die warm gevoel van 'n sagte lyfie, wat koester in my arms word al hoe meer pertinent en duideliker.

Ek lê doodstil, my oë toe, en 'n gevoel van geluk oortref my. Ek waag nie verder ontwaak nie, vir 'n droom is net so goed terwyl jy hom beleef. Soos kleefband lê ek styf teen haar, onskeibaar soos een. Ek luister na haar asemhaling, ek kan nie 'n engel haar slaap ontneem nie.

Ek rus my lippe bo op haar skouer, dat ek verewig en 'n dag haar kan kus, sonder ophou.

Stadig lig ek my hand van haar perfekte lyf af, en maak 'n vuis... ek probeer beheersing in my hand te palm. Maar die spel wat sy my onder het, is sterker as dit. Ek sit my hand neer op haar heup. Ek wil he sy moet wakker word. Ek lê vir 'n oomblik stil, en glimlag vir myself, ek is werklik gelukkig waar ek is.

My hand begin haar maagie vryf. Ek is nie seker of ek moet praat nie, sy sal sekerlik nou wakker word. Ek vat saggies aan haar borste, en soen haar nek. Maar sy bly doodstil lê! Haar borste begin verm word, ek moet stop! Ek begeer haar, my wit broek span styf om my lyf en ek trek hom stukkie vir stukkie uit, vir wanneer sy wakker word.

Ek le so na asmoontlik lepel aan haar, haar asem haaling is stadig, ek dink sy is nou wakker, want ek kan nie meer uit hou nie. Net in tyd dink ek!

Ek streel met my hand oor haar hele liggaam, my vingers volg die kurwes van haar lyfie, dis soos 'n land wat ek ontdek. Met dieptes en berge plek tot plek.

Sy beweeg effens, en wag dat sy omdraai, of iets doen... Maar ek wag in spanning, en die stilte neem toe!

Ek voel my opgewondeheid styg die lug in, en begin stadig al harder teen haar lyf druk. Ek wil omdraai, maar is heeltamal lam soos die gevoel my oortref. Tot my verbasing voel ek iets baie warm en nat en ek het nie eens nader geskuif nie.

Wat gaan sy van my dink? Wonder ek. Ek moet myself net beheer, dit sal nou nou liggaam verlaat en sy kan self wakker word en my groet met 'n glimlag en 'n soen.

Ek voel die natheid al hoe meer raak, en sy lê my arm vas. Ek waag nie nou omdraai nie, hoe verduidelik ek my liggaam wil nie luister na my nie?

Ek dink aan ons eerste soen, ek dink hoe pragtig haar oë is, en hoe sy my maak glimlag, ek dryf in 'n ander wêreld in. 'n wereld van geluk en 'n gevoel diep gevoel wat ek vir haar het.

Deur my gedagtes glip iets om my, ek is nie seker wat dit is nie, maar ek dit is sappig, warm. Dis te laat...my liggaam wil een met haar wees. Ek begin my heupe stadig voorentoe druk, en knyp my oë styf toe. Ek byt my lip hard, die lekker gevoel skiet deur my soos blits. My heupe rits in en uit haar uit. Ek skree stop in my gedagtes, maar luister nie, ek dink ek is stom en doof.

Die gevoel is oordonderend. Tog is ek seker sy moet wakker wees. Want haar liggaam maak my dit besef. Nie 'n woord nie, nie 'n geluid nie net stilte.

Ek begin al hoe harder en dieper beweeg, en vat aan haar hele liggaam. Soen haar nêk, en begin baie saggies haar naam te kreun, en sê dingetjies saggies op.

Ek hou haar baie styf vas. Ek soen haar nek, en begin voel my lyf te ruk, dit ruk sonder ophou, dit ruk woes. Net op die oomblik wat ek voel dis te laat om op tehou, voel ek haar lyf ruk en bewe ook. Ons liggaam bots hard teen mekaar en ek kom binne in haar, sonder ophou. Uitasem en energie, le ons 'n oomblik net daar, en sy draai om en soen my met passie en sê : "mmmm mnr! Kan ek nie elke oggend so wakker word nie" sy bloos ,en haar oë kyk na my met soetheid.

Ek sê: " het jy nou net wakker geword"

Sy sê: " mmmmmh nee, ek was lank voor jou wakker toe jy in jou sexy wit broek lê en slaap, toe sit ek my hand binne hom, en speel saggies met jou tot jy hard geword het, toe draai ek om en maak of ek slaap, ek wou jou net so bietjie terg en laat skaam kry hoekom daar 'n knop daar onder was, maar jy het seker nie geweet wat om jou aangaan nie, jy het selfs my naam in jou slaap gesê mnr, weet jy dit?"

Ek glimlag en soen haar mond. En hou haar styf in my arms vas.


Comment